Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Water's Edge Shabbat Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Water's Edge Shabbat Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Madelein J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein J
Gesin met tieners

Baie lekker.

Plek baie netjies en skoon. Naby water en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Happy.

Happy with the place, location, service. Our group was very happy and enjoyed their stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabile M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Beautiful, the view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met tieners

Het baie tuis gevoel!

Was 'n lieflike plek met ongelooflike goeie diens en gasvryheid. Het so tuis en gemaklik gevoel. Sal enige tyd weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V

Perfect getaway destination.

Our stay at Water's Edge exceeded our expectations. The location was excellent, with great views right on the dam. The apartment we stayed in was comfortable and very well decorated, giving a nice overall feeling to the place. The host provided exceptional service and made us feel extremely welcome. We would definitely go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Vriendelike mense en bitter mooi uitsig.

Heerlik gebly, natuurlik skoon en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mareli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis, eenheid benodig aandag.

Dit is 'n pragtige gastehuis naby aan die dam. Neem wel kennis dat die eenhede nie naby aan die parkeerarea geleë is nie en dat bagasie met baie trappe op-en-af gedra moet word. Die Visarend-eenheid is goed toegerus, maar het byna geen damuitsig nie. Indien mens op soek is na 'n rustige atmosfeer, is hierdie ligging en oujaarsaand nie 'n goeie pas nie. Hierdie verwysing is na die algehele Hartbeespoort-omgewing en verwys nie na die bestrokke gastehuis nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Water's Edge Shabbat Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Mareli, ons waardeer dit.

As gaste 'n dam uitsig wil hê, moet hulle asb. die kothuise op ons eiendom bespreek wat op die dam geleë is. Die besprekingsinformasie en foto's van Fisheagle wat bespreek was, wys dat daar geen dam uitsig vanaf Fisheagle is nie.

Ons het 'n reeks van verskillende kothuise, van direk op die dam tot geen dam uitsig. Die tariewe word ook hierdeur geaffekteer.

Groete

Water's Edge Shabbat Guest House
Yvonne G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne G
Gesin met tieners

Rustige plek.

Baie lekker verblyf gewees. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zola C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zola C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, beautiful, relaxing, romantic.

I call it a little paradise because it is so beautiful! The host is such a lovely spirit; she made our stay extra special because it was my husband's and my 10th anniversary! I would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letlhogonolo D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letlhogonolo D

Our stay was amazing.

The place is absolutely breathtaking, it's beautiful, clean and the host is an amazing person. They were always ready to assist us whenever we needed help and with a smile on their faces. They are really welcoming people and we really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie N
Gesin met klein kinders

Baie rustig en mooi dam uitsig.

Vriendelike diens, perseel is mooi skoon en alles is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monty V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, mense wonderlik.

Hulle het ons verwelkom en baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzaan P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan P

Rus vir jou siel.

Fantastiese verblyf met die mooiste uitsig! Rustige atmosfeer, pragtige groen tuin en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matsatsi M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matsatsi M
Enkelreisiger

Very comfortable, safe, and welcoming. I really enjoyed my stay.

The host is amazing and very welcoming. The place is very clean. The rooms are spacious, as well as the bathroom. I would recommend Water Edge at any given time. Lastly, the place is great for families or individuals. Well done to the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Saam met vriende

Fantasties!

Water's Edge is pragtig, skoon, goed toegerus en het die mooiste uitsig oor die dam. 'n oase. Ons is hartlik ontvang deur die eienaars wat ons dadelik tuis laat voel het. 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie R
Gesin met klein kinders

Dis 'n prentjiemooi plek.

Daar was net 'n probleem met warm water, maar verder was alles mooi en reg. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W
Gesin met tieners

Awesome!

Ons het 'n warm verwelkoming geniet met Annelie. Het sommer dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik geslaap. Baie gemaklike beddens. Die weer was heerlik warm. My man het geniet om vis te vang, en my seuns het die roei geniet op die dam. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Dit was 'n heerlike en aangename ervaring. Baie beslis die moeite werd! Glad nie gevaarlike area nie, ons was baie gemaklik om daar te bly. Baie dankie, Annelie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirstyn S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirstyn S
Gesin met klein kinders

When they say Water's Edge, they mean it!

As a young couple celebrating our 2-year wedding anniversary with our infant son - Water's Edge Shabbat Guest House could not have been more perfect! Annaliese and Janet are so friendly and really went out of their way to accommodate us. The view from the room, balcony, garden and braai area were absolutely picturesque. We got to really relax and enjoy the beauty of the Hartbeespoort Dam and nearby boats. We wish we could have stayed two nights. Kingfisher Cottage is so beautiful to stay in. Location-wise it's perfectly situated close to shops, restaurants and the Snake and Animal park where we headed to. Thank you so much Anneliese for your thoughtfulness and faithfulness.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marine G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine G
Saam met vriende

Baie lekker.

Ons het 'n oopplankamer gedeel, dit was baie lekker! Die water laat mens werklik rustig voel, die incheck en uitcheck was baie maklik en die kamer was netjies en cosy. Sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Benita B
Enkelreisiger

Baie rustig en netjies.

Sal akkommodasie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M
Enkelreisiger

The host, Annelie, was warm and welcoming. The view from the balcony is serene!

Everything is described and shown in the pictures. The apartment is spacious, clean, and the bed was comfortable. I am definitely visiting again with my family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful with a beautiful view of the dam.

Comfortable and serene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very welcoming, very neat and tidy, lovely view of the dam and a great host.

Would highly recommend this place to stay in for a couple, very peaceful and well maintained, a great weekend getaway to relax and chill out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verseker die moeite werd. Wil weer daar gaan bly.

Baie verwelkomend en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manoko N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manoko N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and peaceful.

Annellie made sure we had everything we needed, and thanks, Patrick, for the beautiful pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Uitsig is wonderlik! Die blyplek is die beste. Die beste diens wat 'n mens kan kry! Dit is 'n wonderlike plek. Doen mens se siel goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey T
Saam met vriende

We celebrated my husband's 40th birthday and had a fantastic time.

They were very hospitable and accommodated all our requests. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Vinnige oornagverblyf.

Die verblyf was netjies, maar in my opinie nie die koste werd nie. (Ons het wel afslag gekry).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Water's Edge Shabbat Guest House se terugvoer

Dankie vir U terugvoer.

Ons verstaan U het net na vinnige oornag akkomodasie gesoek.

Daar is baie goedkoper gaste huise in ons omgewing wat vir vinnig oorslaap gepas is.

Gaste wat by ons bespreek betaal inderdaad meer as by die omliggende gaste huise agv ons eksklusiewe eiendom en verblyf.

Ons glo nie in getalle nie maar gee om vir elke gas en familie wat by ons bespreek en daarom laat ons nie baie gaste toe om op een slag by ons eiendom te bespreek nie. Ons will graag hê dat die gaste wat ingeboek is die rustigheid van die natuurskoon moet geniet.

Ons unieke eiendom met uniekie fasiliteite wat ook direkte toegang tot die dam bied moet inderdaad in gedagte gehou word.

Ek dink as gaste net na 'n vinnige oornag akkomodasie soek wat nie die eiendom se fasiliteite gaan benut nie moet daar eerder na ander gaste huise wat meer bekostigbaar is gekyk word.

Ons bied wel tans afslag agv die winter maande.

Seëninge

Shabbat Gaste Huis

Water's Edge Shabbat Guest House
Rachael K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

The service was nice, the hospitality was perfect, the jacuzzi was very nice as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T
Enkelreisiger

Ontspanning met 'n uitsig.

Baie mooi plek met die rustigste atmosfeer. Ek kon nie veel tyd daar spandeer nie, want dit was net 'n oorslaap. Alles bitter netjies en skoon. Wat 'n uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met vriende

Baie lekker.

Netjies en skoon. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Water's Edge Shabbat Guest House se terugvoer

Baie dankie Phillip vir die positiewe terugvoer, ons waardeer opreg.

Geseënde dag

Water's Edge Shabbat Guest House
Retha L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha L
Gesin met tieners

Onvergeetlike ervaring. Waarde vir geld.

Plekkie was goed gelig en skoon. Diens was puik en altyd bereid om te help. Sal beslis wees daar draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margo D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo D
Gesin met tieners

Pragtige uitsig!

Ons het baie lekker gekuier. Die stoep het 'n pragtige uitsig oor die dam. Ons sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B
Gesin met klein kinders

Absoluut amazing.

Baie vriendelik and behulpsaam. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met klein kinders

Perfek vir gesin.

Alles is mooi, netjies en veilig. Baie goeie en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntsie T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsie T
Saam met vriende

Fantastic.

The service was top-class with good hospitality and beautiful facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D
Gesin met tieners

Baie mooi en skoon.

Vriendelikke diens, pragtige uitsig oor die dam. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Water's Edge Shabbat Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Awie. Waardeer dit opreg. Ek is baie bly dat julle die eiendom positief beleef het. Sien uit om julle binnekort weer te sien. Geseënde dag.

Water's Edge Shabbat Guest House
Marilize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

Lieflike venue.

Pragtige natuurskoon teenaan die dam. Die waterfontuin tussen die kothuise skep 'n rustige atmosfeer. Geriewe was alles silwerskoon en netjies. Vriendelike, gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Water's Edge Shabbat Guest House se terugvoer

Baie dankie liefste Marilize, vir dit pragtige boodskap. Waardeer opreg. Sien julle weer binnekort.

Water's Edge Shabbat Guest House
Hercules Philippus E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules Philippus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gastehuis, netjies, skoon en puik geleë met 'n pragtige uitsig!

Die personeel en eienaars gaan uit hulle pad om gaste se gemak en gerief te verseker. Die uitsig is asemrowend, die ligging is puik en veilig, terwyl dit rustig en stil is. Sal die plek verseker weer besoek en is hoogs aan te beveel. Wel gedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Water's Edge Shabbat Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die opbouende woorde. Ons waardeur dit opreg baie. Minstens weet en hoop ons dat ons op die regte pad is.

Tot 'n volgende keer!

Water's Edge Shabbat Guest House
Sandra M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning and beautiful place!

We'll go back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayno B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie Gasvrou. Pragtige uitsig oor die dam. Alles wat mens nodig het om te ontspan.

Was regtig lekker dat julle julle huis vir ons oopgemaak het, die uitsig en rustigheid was regtig lekker. Baie dankie vir julle moeite en julle sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfrontstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefc510bf5b8b3beece8d88b089ffc1fd4e3025bca31775c9e1162b2478c5e4c1019a9377d9be8915ec706c2805f06271385c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 33 Waterfront Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.729901450369 27.862360720723
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem