Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Shabby Chic Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Modern Shabby Chic Apartment is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Sonstraal Heights, Durbanville en is ideaal vir oornagverblyf of sakereisigers.

Die eenheid is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkel- en stapelbed. Gaste deel die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Lugversorging is in die kamers teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeirewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 5 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea het 'n groot stoep met pragtige uitsigte oor Durbanville en op Tafelberg in die agtergrond. Hier kan gaste lekker kuier terwyl hulle die sonsondergang bewonder.

Parkeerplek vir 'n mediumgrootte-voertuig is op die perseel agter 'n toegangsbeheerde hek beskikbaar. Die eenheid is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en die Durbanville-wynroete geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Modern Shabby Chic Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Modern Shabby Chic Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Tiana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Jaar gelys 6

Ligging

  • Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modern Shabby Chic Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10fa7e5d75931e3e2db187414c827f341379c86638ee9d5b445aa98d8ad4f92f0eaefe6898791bad03e57177bdcb8fb1f179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 15 Verdi Boulevard Sonstraal Heights 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.837907062528 18.676034935582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem