Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shadows Cottage Langezandt

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fishermens Place 2971, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 932 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shadows Cottage Langezandt is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die privaat vakansiedorp, Langezandt Fishermen's Village in Struisbaai net 50 m stapafstand vanaf die strand, oorkant die strand se plankpaadjie.

Die kothuis is knus en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n TV om by Netflix in te teken. Onbeperkte Wifi is beskikbaar. Die kothuis het 'n braai-area wat gaste kan gebruik en 1 oop parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Shadows Cottage Langezandt sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Shadows Cottage Langezandt
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 20

Jaar gelys 10

Ligging

  • Fishermens Place 2971, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shadows Cottage Langezandt het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 932
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 932
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fishermens Place 2971, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9b991325251e99610f0ed954447196f66a4e0b297ebe02dc8ce1ad138e3ca5a59ca8c4cdf6d919bd83218662db7050a9097?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 932 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 2971 Fishermens Place Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.78896 20.045194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem