Bonnievale Akkommodasie by Shady Creek Cottage | LekkeSlaap
+10

Shady Creek Cottage

5 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Shady Creek Cottage
Linne, handdoeke, DStv-gastehuispakket.
Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat die kothuis eenkeer per week skoongemaak word en die linne een keer per week vervang word. Indien meer diens benodig word, is dit beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 80% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R2 200
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 15, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MWRkNzY3LWZkYmMtNGVlNS04M2U3LWE4Y2IwYjk0NmMzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 5 persone) 5 5 1 4 15 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.940787653193 20.073027312756
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za