Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shaka's Seat Guesthouse

Tree Tops Kamer
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met DStv. Die deur lei na 'n lieflike patio met 'n tafel en stoele. Die patio bied 'n uitsig oor die tuin van bo. Daar is ongelukkig nie 'n see-uitsig nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tree Tops Eenheid 2
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid bied 'n uitsig oor die tuin, maar daar is ongelukkig nie 'n see-uitsig nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaspray-kamer
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ruim en ingerig met 'n koninggrootte-bed en see-uitsigte na die suide. Die en suite-badkamer beskik oor 'n hoekbad, aparte stort, en dubbelwasbak. Die kombuishoekie is toegerus met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is geen kookgeriewe in die kamer nie. Groot glas-opvoudeure lei na 'n privaat onderdak-houtdek met buitemeubels.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea Shells
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim slaapkamer het ’n koninggrootte-bed, sowel as ’n TV teen die muur en ’n en suite-badkamer met ’n hoekbad, aparte stort en dubbelwasbakke. Daar is ’n lang toonbank, asook ’n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tiffany's Suite
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n tropiese gevoel met palmbome en vuurtorings, en pragtige uitsigte oor die branders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Die en suite-badkamer beskik oor 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak, en die kombuisie is toegerus met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, oondjie, eetgerei en breekware. Die groot glas-opvoudeure lei na 'n privaat onderdak-houtdek met buitemeubels.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
CatFish Suite
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het asemrowende see-uitsigte reg op sy drumpel. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV wat teen die muur gemonteer is. 'n Slaapbank is beskikbaar vir 'n kind ouer as 5, of 'n enkelvolwassene. Die en suite-badkamer beskik oor 'n hoekbad, stort, toilet, en dubbelwasbak, en die kombuisie is toegerus met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, oondjie, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en die groot glas-opvoudeure lei na 'n privaat onderdak-houtdek met buitemeubels.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Green Suite
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is romanties en rustig en versier in skakerings van groen en roomkleur. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Die lieflike badkamer beskik oor 'n dubbelstort, bad en dubbelwasbak, en die kombuisie is toegerus met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas, oondjie, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die groot glas-opvoudeure maak oop op 'n privaat onderdak-houtdek met buitemeubels en uitsigte oor die swembad en see.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dolphins-kothuis
Vanaf R1 900
R1 900 R1 267
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is heeltemal privaat en veilig en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort en dubbelwasbak. Die tweede kamer het of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n klein kombuisie, eetarea met sitplek vir 4, en 'n sitarea met 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Skuifdeure lei na 'n privaat skaduryke stoep met buitemeubels, draagbare braaigeriewe en 'n mooi tuintjie wat omhein is en dus ideaal is vir mense met 'n klein hondjie. Gaste kan see-uitsigte deur die palmbome geniet, ongelukkig sal jy nie die branders kan sien nie, maar wel die blou van die see.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shaka's Suite
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim tweeslaapkamer-eenheid is op die onderste vlak en die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat uitkyk oor die see, en 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die kamer het ook 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Die gedeelde badkamer beskik oor 'n hoekbad, dubbelstort, en dubbelwasbak. Daar is ook 'n aparte toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, oondjie, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6, en 'n sitarea met 'n slaapbank wat 'n ekstra volwassene of kind kan akkommodeer. Die groot opvoudeure lei na 'n privaat onderdakstoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beach Suite
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is die grootste suite op die boonste vloer en dit het lieflike see-uitsigte sommer op die drumpel. Hier kan jy in jou koninggrootte-bed lê en na die see staar. Die en suite-badkamer het 'n hoekbad, aparte stort en dubbelwasbak. Die aparte kombuisie is toegerus met 'n tafel, 2 stoele, en 'n toonbank met 2 stoeltjies. Daar is ook 'n oondjie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die sitarea kyk uit oor die see en het 'n TV wat teen die muur gemonteer is en 'n slaapbank wat 'n derde volwassene of kind ouer as 5 jaar kan akkommodeer. Die groot glas-opvoudeure lei na 'n privaat onderdak-houtdek met buitemeubels.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Drive 40, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA459f8d5af28b947b9e7f6e46908fd475ecf721bc6c4a961e12862d2fb41c0087cad7169f1546dbde484e795a62b7fa563123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 40 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.51052 31.23138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem