Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shaka's Seat Guesthouse

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Gordon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 34 resensies vir Shaka's Seat Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mike G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great garden cottage stay.

The garden cottage was great. Well appointed and very private with a closed garden for our dog. Our hosts Debbie and Gordon were super friendly and ensured we had a wonderful and relaxing stay. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Dear Mike, thank you so much for your review. So pleased that you both enjoyed your stay with us. We look forward to your return visit.

Shaka's Seat Guesthouse
Luzaan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit so baie geniet.

Paar treë van die swembad af. See-uitsig van die stoep af en baie skoon en netjies gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Thank you, Luzaan! Pleased that you enjoyed your stay.

Shaka's Seat Guesthouse
Freddy David H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddy David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Die eenheid is goed geleë, veilig en voldoen aan alle behoeftes en vereistes om 'n genotvolle kuier te verseker. Pragtige see-uitsig vanaf ons eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riandi R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riandi R
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Gesin met tieners

Wegbreek met gemak en 'n see-uitsig.

Debbie het ons hartlik ontvang en dadelik welkom laat voel. Die Dolphins kothuis was pragtig en goed ingerig met 'n tuin waar ons worshond veilig kon speel. Dit is baie veilig. Met strandtoegang oorkant die straat was ons vinnig by die see! Daar is ook verskeie ander mooi strande net 'n kort rit weg. Die personeel is vriendelik en bedagsaam. Ons gaan beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Besigheidsreis

Baie vriendelik en baie netjies.

Ons sou baie graag 'n see-uitsig wou gehad het. Dit was stukkies sigbaar. Die foto's op die webblad wys 'n baie mooi see-uitsig, maar dit was egter nie vir ons kamers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die verblyf was op standaard, maar die gebruik van swembad was glad nie tot ons beskikking soos op advertensie nie en waarvoor ons betaal en bespreek het nie. Die eienaar en gesin was die heeltyd langs die swembad of besig om tuinwerk te doen of eenkant langs swembad besig om verkeer dop te hou. So sal nie gou weer die plek bespreek of aanbeveel nie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld en wonderlike klientediens.

Kamers is groot, gemaklik en wel toegerus met 5-ster diens! Beslis troeteldiervriendelik. Bestuur het uit hul pad gegaan om selfs vir ons 'n klein heiningtjie om te span om ons twee yorkies veilig te hou. Sal 'n besoek aan Shaka's Seat beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ingrid G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing.

Linen is old and needs refreshing. Kitchen equipment not up to standard. Not clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Good day Ingrid
Thank you for your review.
We appreciate all good and bad comments, as this helps us to improve where needed.
We are happy that you enjoyed your stay with us, and hope to see you in the near future.

Kind regards,
Janet Visagie

Shaka's Seat Guesthouse
Catherine C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely tranquil house with amazing beach views.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lieflike, rustige huis met 'n pragtige see-uitsig.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld.

Dit was 'n baie ontspanne wegbreek, skoon, rustig en honde-vriendelik. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doret C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Mal oor hierdie plek en die gasvryheid en uitsig is uitmuntend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Vriendelike mense en eerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Goeie day Wessel
Ons is jammer om te hoor dat jy nie tevrede was nie. Ons kon wel vir jou 'n see uitsig gegee het as jy nie tevrede was nie.
Ek wens jy het direk met my gepraat, en kon dit vir jou reel.
My epos beduie presies hoe die kamer is, en dat daar nie 'n see uitsig het nie.
Ons hoop om jou op 'n later stadium 'n mooi see uitsig kamer te kan gee.
Groete
Janet Visagie

Shaka's Seat Guesthouse
Annabelle D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annabelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is skoon en netjies, maar sou graag 'n see-uitsig wou he. Het ook nie daarvan gehou om 'n stoep met jou buurman te deel nie.

Dis baie mooi en skoon, maar sal graag 'n see-uitsig wou hê, en ook nie my stoep met die buurman deel nie. Dit voel ongemaklik om op die stoep te sit en jou buurman is besig om te braai. So ons wat lief is om buite te sit kon nie. Die feit dat hulle nie kredietfasiliteite het nie, maak dit ook moeilik. Sou dit graag voor die tyd wou weet en moes spesiaal op 'n besige Vrydag gaan kontant trek om die uitstaande bedrag te betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duur en geen premium DStv nie. Ons het in die Green Suite gaan bly. Was geen besem om te vee nie. Plekkies klein gewees vir R1800 per dag.

Sal nie weer Shaka seat toe gaan nie. Asblike oorvol. Bring nie vir jou nuwe swartsak vir drom nie en kan nie uitvee nie. Moes maar wag dat skoonmaker kom skoonmaak. Piepklein handdoekies vir ons daar gesit. Dis 'n bed en breakfast, maar hulle serve glad nie breakfast nie. Baie min vir ons gevra wat het ons nodig. Ons het skoonmaker betaal ook. Mag nie in kamers rook nie en eienaar is nie baie vriendelik nie. Plek sien my nie weer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike vakansie!

Wonderlike diens. My vrou en twee hondjies het dit net so baie geniet. Janet het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Beplan al klaar ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kierie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Kierie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurstellend.

Eerstens het die TV nie gewerk nie, na twee dae sonder TV is ons geskuif na 'n ander eenheid. Krag het gereeld getrip en dit was 'n groot probleem vir hulle om dit elke keer te kom regstel, blaam op ons geplaas dat ons die ketel te vol maak. Laaste twee aande het hulle ons uit moedeloosheid oorgeskuif na een van die luukse eenhede toe wat baie gemaklik was, ons was gehuisves in die tuin eenhede. Sal ek weer daar gaan bly? Glad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M
Enkelreisiger

Rustige, pragtige plek met mooi tuin en groot bome.

Ek het met my twee hondjies vakansie gehou en Shaka's Seat het 'n oulike, veilige cottage met 'n privaat-omheinde tuin. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Hi Susan
Ons is bly om te hoor dat jy en jou hondjies dit by Shaka's Seat geniet het.
Hulle is pragtig en so stil.
Ons sal julle enige tyd weer by ons wil he.

Groete
Janet

Shaka's Seat Guesthouse
Nols B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nols B
Gesin met klein kinders

Sal maklik weer gaan.

Janet is 'n baie aangename gasvrou en gaan uit haar pad om jou kuier so aangenaam moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kempie R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kempie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus en dis lekker naby die see.

Baie lekker gekuier en gerus vir ons paar dae. Mooi omgewing en lekker strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wallace S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wallace S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aantreklik, veral as jy 'n troeteldier het.

Dit was veilig en naby die strand. Ons sal dit sterk aanbeveel vir paartjies met 'n troetedier wat hul wil saam neem. Ons het die woonstel gehad waar dit ook lekker privaat is. Dit het 'n klein tuintjie en 'n heining so jou vierbeen kind kan vry loop. Dis nie baie luuks nie, maar het is al die nodige toebehore. Ek is bietjie aan die swaar kant en dink die bed het dit dalk gevoel. Die personeel was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Wallace,

Baie dankie dat julle Shaka's Seat gekies het vir jul wegbreek en vir jou terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die tydjie saam met jul 4-been kind geniet het.

Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Groete,
Janet Visagie

Shaka's Seat Guesthouse
Marica H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en rustige verblyf.

Dit was 'n aangename naweek en die verblyf het voldoen aan ons verwagtinge. Ons het die see-uitsig en die balkon geniet, hoewel ons die balkondeure saans moes toe hou om die TV in die Tiffany-suite te kon hoor (dalk a.g.v. die reën en die nat pad). Janet is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Beste Marica,

Baie dankie dat julle Shaka's Seat gebruik het vir jul wegbreek en vir jou terugvoering, alle kommentaar is goed vir ons en dit help ons om verbeterings te kan doen.

Ons is bly om te hoor dat julle julle tydjie saam met ons geniet het en hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Groete,
Janet Visagie

Shaka's Seat Guesthouse
Elize J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die foto's is misleidend, lyk of dit reg op die see is, maar daar is twee rye huise tussen Shaka's Seat en die strand. Geen aircon in die hitte van KZN is ondraagbaar, ons het met die deur oop probeer slaap (al is ons versoek om dit nie te doen nie), die dakwaaier is net nie genoeg nie, maar die straat is baie baie besig en raserig. Daar was 'n half gebruikte koekie seep in die stort, daar was biltong wat rondgelê het op die dek, daar is 'n stort gordyn wat volgens my baie onhigiënies is. Die bure aan die een kant het baie hart gepraat en aan die ander kant het gerook, dit was dus nie aangenaam met die patio deur oop nie. In die algemeen baie teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Beste Elize,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeur alle kommentaar want dit help ons om verbeteringe aan te bring.

Ons is jammer om te hoor dat julle nie gemaklik was by Shaka's Seat. Ons is tans besig om nuwe foto's te laat neem, en hoop dat dit sal enige misleidings sal vermy.

Dit is wel 'n besige pad wat deur gaan na Ballito. Ons hoop wanneer julle weer kom kuier, dat ons vir jou die Dolphin Cottage met lugversorging kan bied. Dit tel geen geraas van die pad af op nie.

Ongelukkig kan ons nie vir ander gaste praat nie, want hulle is ook hier om hulself te geniet en mag net op die balkon rook.

Ons hoop dat die verblyf by ons julle nie gaan weghou nie, want ons probeer alle gaste tuis laat voel.

Groete,
Janet Visagie

Shaka's Seat Guesthouse
Phillip D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Shaka's Seat was baie lekker. Pragtige see-uitsig, loopafstand van strand met lekker ruim kamer. Sal vir seker weer teruggaan. Janet se korrespondensie voor ons koms was uitstekend. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Beste Philip,

Ek vra om verskoning vir die laat terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die Green Suite geniet het, en jul tyd saam met ons. Die baba was so pragtig.

Hoop dat ons julle weer in 2018 gaan sien.

Groete,
Janet Visagie

Shaka's Seat Guesthouse
Johan P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was briliant.

Sal Shaka's Seat enigetyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

HI Johan
Thank you for your review, and we are happy to hear that you enjoyed your stay with us.
We hope to see you back in the near future.

Kind regards
Janet Visagie

Shaka's Seat Guesthouse
Delaine W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik!

Shaka’s Seat was netjies, goed geleë en 'n plesier om by te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Delaine,

Baie dankie vir jou terugvoer, jou besoek was té kort en ons hoop dat julle gou weer kom kuier by Shaka's seat

Groete
Janet Visagie

Shaka's Seat Guesthouse
Willie B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Dis lekker en aangenaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

HI Willie
Dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit.
Ons is bly dat jy jou tydjie hier by ons geniet het, en ons hoop dat julle weer binnekort saam sal kom kuier.

Groete
Janet Visagie

Shaka's Seat Guesthouse
Ruth H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Great! A lovely place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Hi Ruth,
We thank you for taking time out to review your experience with us.
We are happy that you enjoyed your short stay with us, and hope to be able to accommodate you in the near future.

Kind regards,
Janet Visagie

Shaka's Seat Guesthouse
Vannessa G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vannessa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, parkering is bietjie knap veral as 2 motors langs mekaar parkeer is.

Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Hi Vanessa,
Thank you for your feedback, we appreciate all your comments as this helps us to improve where possible.
We are happy to hear that you enjoyed your stay with us, and we hope to see you in the near future.

Kind regards,
Janet Visagie

Shaka's Seat Guesthouse
Sanet B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreeknaweek!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Liewe Sanet,

Baie dankie. Ons is bly dat julle die naweek by Shaka's Seat geniet het. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien . . Dankie vir die terugvoering.

Beste,
Janet

Shaka's Seat Guesthouse
Fanie L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-situated, comfortable and with a perfect view to match. Highly recommended!

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Fanie!

Shaka's Seat Guesthouse
Marie-louise L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en veral die goeie restaurant in die omgewing baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marie-Louise. Ek is bly dat julle 'n goeie tyd gehad het. Kom weer terug een van die dae!! Vriendelike groete,
Sandy, SHAKA'S SEAT

Shaka's Seat Guesthouse
Carol G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gemaklik en naby alles.

Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Carol. Ons hoop om julle weer hierso by Shaka's Seat to sien!
Vriendelike groete,
Sandy
SHAKA'S SEAT

Shaka's Seat Guesthouse
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Drive 40, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA459f8d5af28b947b9e7f6e46908fd475ecf721bc6c4a961e12862d2fb41c0087cad7169f1546dbde484e795a62b7fa563123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 40 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.51052 31.23138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem