Wildernis Akkommodasie by Shan C | LekkeSlaap
+37
+37

Shan C

Selfsorg
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Duin 51, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shan C is 'n lieflike selfsorggastehuis op die see in Wildernis en bied 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dié gastehuis bied gerieflike kamers wat elk toegerus is vir selfsorg en 'n tuin- of see-uitsig bied.

Daar is 5 kamers wat elk 'n stoep het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook 'n waaier, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die gastehuis bied braaigeriewe en 'n lieflike swembad. Privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is verskeie doendinge in die area wat kanovaar, hangsweef en perdry insluit. Shan C is die ideale basis vanwaar gaste die res van die Tuinroete kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Die Duin 51, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Duin 51, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f878f1ceed5df49d15199a66367634f65d4e5617d44db0ab4531f5ed5e1888f23d247a1b090a7d1ae1d0e9f7883d886baba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) 51 Die Duin Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.995916941335 22.591836154461
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za