Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanty's Rest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Shanty's Rest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Francois H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top gehalte en veilige verblyf met uitsig oor die water.

Super skoon, netjies en veilige verblyf met baie vriendelike ontvangs deur the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Enkelreisiger

Peaceful.

Shanty's Rest was perfect for what I needed it for. The hospitality was brilliant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome neat place. What a welcome, wow.

Thank you. What a friendly lady. Very nice outstanding personality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micke N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micke N

Amazing and relaxing.

The stay was very nice, and we felt very welcomed right away. It is a beautiful place, not too big, not too small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility at its best.

What a lovely relaxing weekend! The apartment has a beautiful nautical style with a serene view. They really went the extra mile to make us most comfortable. Anyone looking for a breakaway from civilization should book Shanty's Rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annmarie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en pragtige ligging.

Richard en Chantel het ons hartlik verwelkom en was uiters gasvry. Die verblyf was goed toegerus en skoon, met 'n rustige atmosfeer. Ons het 'n aangename tyd gehad en sal beslis weer kom bly. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Despite the howling wind, every moment was celebrated. We thoroughly enjoyed our stay and the view on the lake was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey-leigh A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey-leigh A
Gesin met klein kinders

Rustig, sielsverkwikkend.

Heerlik gebly, baie netjies en aandag aan detail. Pragtige uitsig geniet. 'n Versteekte juweel, sal beslis weer terugkom! Ons gashere is warm, tegemoetkomende mense en het ons van die intrapslag laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek in Port Owen.

Shanty's Rest is 'n pragtige woonstel met alles wat jy benodig. Die ligging is perfek. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zahir B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahir B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Our weekend stay at Shanty's Rest was wonderful. The "apartment" had everything we needed and more to enjoy our weekend away. We were really impressed with the place and would definitely go back. Recommended, got more than we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan die plek 100% aanbeveel.

Ons was aangenaam verras met die superskoon, modern en vars blyplekkie! Die vriendelike eienaars het uit hul pad gegaan vir ons! Skoon handdoeke elke dag en daar is 'n omskakelaar, so my man kon sy rugbywedstryd kyk. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fuad S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fuad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Without a doubt, it was one of our best weekends away.

We found everything to our expectations and couldn't have asked for more. Owner of the property was always available and showed genuine interest. Definitely a place I would stay over again, should I travel down the West Coast again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmarie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Perfekte, veilige ligging. Verblyf was skoon, netjies en modern. Richard en Chantel was baie aangenaam. Ons sal beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, modern, skoon.

Sjoe, ek kan regtig Shanty's Rest aanbeveel. Als is daar, skoon beddegoed, uitsig op die water. Lekker geleë in 'n doodloop straat teen die rivier. Jy sien sommer al die seilbote en bote wat inkom en uitgaan. Ek gee Santy's Rest 'n 5 ster. Sal definitief van hul weer gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful, relaxing stay at Shanty's Rest.

Lovely, clean, and safe apartment in a great location with beautiful views. Chantel is a very welcoming host. Thank you for the lovely, relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker Weskuskuier op sy beste met die mooiste uitsig.

Baie mooi plek met bitter goeie, warm kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michal H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice location.

Very peaceful for a breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and superb service.

We had a lekke time at Shanty's rest. Outstanding service with a beautiful view to die for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmarie T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly plek was van hoogstaande gehalte. Heerlik gerus.

Ons het 'n heerlike wegbreek naweek gehad. Goeie gehalte. Rustige atmosfeer en baie stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid, luuks, rustigheid en vriendelike gasheer. Sal beslis weer besoek.

Met die aankoms was my vriendin baie verras met die asemrowende uitkyk vanaf die balkon. Die rustige atmosfeer is fantasties. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex F
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing family Richard and Chantel.

An amazing couple of days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hiletje S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiletje S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom al jare in Port Owen en het al by verskeie plekke gehuur, maar hierdie was die eerste keer wat ons werklik gevoel het dat dit waarde vir geld is.

Richard en Chantel (die eienaars) gaan werklik uit hul pad uit om jou welkom te laat voel. Ons het werklik so lekker gebly en ons is so dankbaar dat hierdie 2 mense op ons pad gekom het. Ons sal hulle vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie by Shantys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties sal definitely weer gebruik maak van Shanty's Rest.

Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en aangename, vriendelike eienaars.

Sal weer hul plekkie besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trident-weg 2, Admiral Island, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e7a35d69341a801ff77241952aa09af16306d9c92e6366ebb9e27156771b921f87c30d21cb214587b6acff9da080ddc65a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 2 Trident way Admiral Island 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787979433307 18.14666399237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem