Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanyane Guesthouse

Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste moet asb. die bestuurders in kennis stel wanneer hulle besoekers verwag.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie, gebruik die lapa-area.
Moenie die hek vir ander mense oopmaak nie. Dit is vir veiligheidsdoeleindes.
Maak seker dat alle ligte, lugversorging, waaiers en TV's afgeskakel is wanneer die kamer nie gebruik word nie.
Rook is binnenshuis verbode en word slegs op die stoep waar 'n asbak voorsien word, toegelaat.
Moenie kamerhanddoeke gebruik om te swem nie. Kontak ontvangs vir swemhanddoeke.
Geen komberse, handdoeke en oorpakke mag in die eetkamer gedra word nie.
Moet asb. nie onderhoudsprobleme aan die skoonmaakpersoneel rapporteer nie, maar lig ontvangs in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers beskik elkeen oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 1 van die kamers wat rolstoelvriendelik is. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste moet asb. die bestuurders in kennis stel wanneer hulle besoekers verwag.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie, gebruik die lapa-area.
Moenie die hek vir ander mense oopmaak nie. Dit is vir veiligheidsdoeleindes.
Maak seker dat alle ligte, lugversorging, waaiers en TV's afgeskakel is wanneer die kamer nie gebruik word nie.
Rook is binnenshuis verbode en word slegs op die stoep waar 'n asbak voorsien word, toegelaat.
Moenie kamerhanddoeke gebruik om te swem nie. Kontak ontvangs vir swemhanddoeke.
Geen komberse, handdoeke en oorpakke mag in die eetkamer gedra word nie.
Moet asb. nie onderhoudsprobleme aan die skoonmaakpersoneel rapporteer nie, maar lig ontvangs in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510/OR Thambo-weg, Lephalale, Ellisras, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4NGY0YmZhLTlkODItNDBlNi1hOTY3LTllM2FiOGUzNzg0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 R510/OR Thambo Road Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.656999 27.748816