LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shanyane Guesthouse | LekkeSlaap
+24

Shanyane Guesthouse

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Shanyane Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Philna V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis.

Skoon, netjies. Warm welkom, heerlike kos, sagte beddens. Gemaklike atmosfeer, heerlike kuierarea. Gastehuis-eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad uit om mens gemaklik te laat voel.

Philna V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis.

Skoon netjies, heerlike groot kamers en lieflike badkamers. Ontbyt uit die boonste rakke. Gemaklike atmosfeer, rustig en kalm. Pragtige tuin en ontspannings area. Ons het goed geslaap, kamers koel in warm somer weer en beddens gemaklik. Eienaars is vriendelik en doen baie moeite. Sien uit om weer daar te oornag.

Shanyane Guesthouse's terugvoer

Philna,

Baie dankie vir jou terugvoering, dankie dat julle van ons gastehuis gebruik maak, ek waardeer. Ons kliënte is vir ons baie belangrik. Hulle moet kan tuis, gemaklik, sowel as veilig voel en of dit hulle eie huis is.
Was vir ons 'n groot plesier! Op die ou einde is ons 'n groot familie, nie as kliënt en eienaars en dit is wat tel.
Hoop ons sien julle weer!

Vriendelike Groete,
Johan & Fya.

Shanyane Guesthouse
Ernest M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest M
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Shanyane is skoon en netjies. Vriendelike diens en gaan beslis weer van hulle gebruik maak!

Shanyane Guesthouse's terugvoer

Mari,
Baie dankie vir jou terugvoering, dankie dat julle van ons Gastehuis gebruik maak, ek waardeer. Ons kliënte is vir ons baie belangrik. Hulle moet kan tuis, gemaklik, sowel as veilig voel en of dit hulle eie huis is.
Hoop ons sien julle weer!!!!

Shanyane Guesthouse
Karel J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel J
Enkelreisiger

Lekker gebly

Alles wat nodig is teen ’n goeie prys en uitstekende ontbyt.

Shanyane Guesthouse's terugvoer

Karel,

Baie dankie weereens vir jou ondersteuning. Dit is altyd vir ons 'n plesier om ons gaste te verwelkom en tuis te laat voel.
Vir ons is dit baie belangrik om ons kliente gelukkig en veilig te hou.

Ons sien daarna uit om jou weer te huisves. Ons hoop ons sien jou gou weer!

Vriendelike groete,

Johan en Fya

Shanyane Guesthouse
Nicolette V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Besigheidsreis

Shanyane Gastehuis is nog al die jare tops!

Ek maak al 'n paar jaar gebruik van Shanyane vir besigheidsdoeleindes. Faya is by ver die vriendelikste vrou wat ek tot nog ontmoet het. Haar plekkies is altyd netjies en vreeslik stylvol. Hetsy vakansie of werk, haar plekkie is net op die regte plek vir albei. Ek sien uit om weer by haar te gaan oorslaap! Probeer gerus haar aandetes! Die vrou maak beter kos as 'n restaurant!

Shanyane Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi en positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie.
Ons grootste visie is om al ons kliënte met groot waardering en respek te behandel.
Ons wil net die beste vir ons kliënte gee en voel elke persoon moet menswaardig hanteer word.
Baie dankie vir die ondersteuning en hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete,
Johan en Fya

Shanyane Guesthouse
Nelmarie P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie P
Gesin met tieners

Diti is 'n pragtige, netjiese gastehuis! Die tuin is asemrowend en die kamers ook. Ontbyt was heerlik gewees!

Ons het dit baie geniet. Die kamers is ruim en die badkamers pragtig. Ons kon eers laat in check en Johan het die heeltyd vir ons gewag. Ons moes ongelukkig weer vroeg uit check en hy het ekstra vroeg al in die kombuis gewees. Ons sal enige tyd weer daar oorbly en het dit reeds by ons maatskappy aanbeveel vir wanneer hulle in Ellisras gaan oorbly.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510/OR Thambo-weg, Lephalale, Ellisras, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2NmZlZjM0LWMyNGItNGU0My1iYzFkLWIzYjZjNjM1OWQxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 R510/OR Thambo Road Lephalale 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.656999 27.748816
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!