LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shanzeley Guest House | LekkeSlaap
+73

Shanzeley Guest House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shanzeley Guest House is op 'n prentjiemooi plaas tussen die Outeniekwa- en Kammanassieberge geleë en bied selfsorgverblyf met 'n outentieke plaasgevoel.

Die gastehuis is langs die R62 geleë en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek buite die stad. Daar is 'n drieslaapkamerplaashuis, 'n eenslaapkamerplaashuis, 'n eenslaapkamerkothuis en die Ou Poskantoor-eenheid.

Die eenhede het elkeen slaapplek vir 2 tot 6 gaste en beskik oor 1 of 3 slaapkamers met gemaklike beddens. Die eenhede het ook privaat badkamers met baddens en storte. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis wat aan gaste se selfsorg-behoeftes sal voldoen, en 'n paar van die eenhede het knus kaggels in die sitarea.

Die eenhede lei na stoepe met braaigeriewe en uitsigte oor die plaas, dam en op die berge.

Besienswaardighede in die area sluit wynlandgoedere met wynproe-sessies, 4x4-roetes, fietsroetes, natuurreservate en die pragtige Roete 62 in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Shanzeley Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shanzeley Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1tiSdEFQUJWMyJYpsSKl2e4I758VHAhQPFKq0LXtzx3bISAg2U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Off Ganzekraal Road Upper Langkloof 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.777166666667 22.717111111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!