LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shanzeley Guest House | LekkeSlaap
+73

Shanzeley Guest House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Shanzeley Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tiana D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana D
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspannend

Lieflike blyplek met baie spasie en toegerus met alles wat jy moontlik sal nodig hê - selfs 'n skottelgoedwasser! Die stilte en ooptes was kos vir die siel.

Mathilde S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A base to explore the Kammanassie mountain area

We had a very pleasant stay, the cottage is fully equipped, everything was clean, the bed very comfortable. Although advertised as a king-size bed two single beds were pushed together. Still a good bed. A sack of firewood per night and drinking water was supplied at no extra cost. Unfortunately, the traffic on the N9 could be heard while sitting outside.

Tracy H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and clean cottages. Taryn was the perfect hostess.

Had a wonderful, relaxing weekend.

Shanzeley Guest House's terugvoer

Thank you, Tracy, for your lovely review.
Please come and visit us again!

Shanzeley Guest House
Joanie F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie F
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik! Skoon, netjies en baie smaakvol. Alles wat mens nodig het.

Ons sal volgende keer langer wil bly. Het net een aand geslaap op pad na ons eintlike bestemming. Taryn is baie vriendelik en hulpvaardig. Die rustige plaas atmosfeer is heerlik. Huisie is goed toegerus met genoeg spasie en gemaklike beddens en meubels. Die kinders het die stap op plaas baie geniet. Die vuurmaak area is fantasties vir 'n lekker kuier. Dankie dat julle hierdie pragtige plek met ons deel.

Mark R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway spot.

Myself and my wife went here for 2 nights and it was just bliss, so quiet and beautiful, perfect to escape the hustle and bustle of city life. Fantastic, warm welcome from our host. Highly recommended!

Shanzeley Guest House's terugvoer

Hi Mark, thank you so much for your lovely review, please visit us again!

Shanzeley Guest House
Albert D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Die plaashuis is baie smaakvol ingerig en alles is daar wat mens nodig het. Ons het heerlik op die stoep gekuier en glad nie 'n televisie gemis nie. Dit was rustig en ons batterye is herlaai.

Pieter S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Vreedsaam en baie mooi.

Baie dankie, ons het die tyd daar baie geniet. Dit was baie stil, rustig en baie mooi en die staff vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer kom.

Shanzeley Guest House's terugvoer

Dankie Pieter vir jou mooi verwysing. Ons huisves julle graag weer.

Shanzeley Guest House
Chris K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer weg van die gedruis.

Shanzeley Guest House was 'n ware verrassing en Alta het ons baie welkom laat voel met die intrapslag. Ons kothuis het 'n lekker kaggel in die kombuis gehad en ons kon heerlik by kombuistafel eet en wyn drink. Die braai was ook gerieflik mobiel en ons kon heerlik rondstap en die dammetjie met sy visarend en vinke besoek terwyl ons wag vir die kole om warm te raak.

Shanzeley Guest House's terugvoer

Dit was ‘n voorreg om Chris en sy vrou hier te hê. Hoflike, vriendelike en bedagsame gaste.

Shanzeley Guest House
Johan C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Dit was 'n uitstekende keuse vir 'n ruskans op 'n plaas. Baie vriendelik ontvang en lekker gesels. Geriewe uitstekend. Ek sal dit definitief aanbeveel. Indien moontlik sal ek weer daar gaan uitspan en vir 'n langer tydperk.

Shanzeley Guest House's terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir jou mooi woorde. So bly dat julle lekker gebly het, julle is enige tyd weer welkom. Dis heerlik om sulke lieflike gaste te ontvang.

Vriendelike groete,
Shanzeley Guest House

Shanzeley Guest House
Johanna G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf in die kleiner chalet was uiters ontspanne en rustig.

Ons gasvrou, Alta, het ons vriendelik ontvang en regdeur ons verblyf was sy beskikbaar vir enige vrae of versoeke. Ons het die klein eenslaapkamer-chalet vreeslik geniet, want ons het alles gevind wat ons nodig gehad het. Elektrisiteit, met 'n gasstoof en gasgeiser. Die bed was uiters gemaklik en die stort was groot genoeg vir 2 mense saam. Die eenheid is met sorg opgeknap en ingerig en dit het ons vreeslik baie geniet. Die uitsig buite het ons regtig laat ontspan en ons het heerlik gebraai en na die plaasgeluide geluister. Dis 'n skaapplaas en die skape en plaaswerkers was geensins 'n hindernis nie. Ek sal definitief weer hierdie plek wil besoek.

Shanzeley Guest House's terugvoer

Hi Johanna

Vreeslik baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is vir ons so lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet. Ons hoop tog om julle binnekort weer te sien op die plaas.

Shanzeley Guest House
Asha D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asha D

Excellent stay.

Friendly host that went out of her way to help us. Excellent accommodation in an amazing location.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1tiSdEFQUJWMyJYpsSKl2e4I758VHAhQPFKq0LXtzx3bISAg2U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Off Ganzekraal Road Upper Langkloof 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.777166666667 22.717111111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!