Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharon Lodge

Boabab Kothuis
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Boabab Kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 elegant versierde kamers, elk met ' koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die Boabab Kothuis het sy eie swembad, lapa en boma met 'n pragtige uitsig oor die rivier wat deur die eiendom loop.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bewaringsfooie vir die reservaat is nie by die tarief ingesluit nie. Gaste is verantwoordelik vir hierdie fooie en dit is voor aankoms aanlyn of by die Dinokeng-reservaathek met aankoms betaalbaar. Gaste sal per volwassene, per kind en per voertuig betaal.
Geen musiek word toegelaat nie. Let wel dat gaste gevra sal word om die eiendom te verlaat indien hulle nie by die reël hou nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Begeleide wildritte kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Selfrypermitte is by die Dinokeng-ingangshekke te koop.
Kinders onder 3 jaar word nie op begeleide wildritvoertuie toegelaat nie.
Inkloktyd: 14:00 – 20:00 tensy anders gereël.
Wanneer gaste op die selfryroete is, geld alle selfry-roeteregulasies.
Maak asb. net vure op aangewese plekke, moet asb. nie die vuur sonder toesig los nie.
Sharon Lodge is in 'n Groot Vyf Wildreservaat. Gaste mag nie fietsry of buite die eiendom stap nie. Let wel dat wanneer gaste op die selfryroete is, hulle nie die voertuig mag verlaat tensy dit by een van die gemerkte piekniekplekke is nie.
Al die geriewe by Sharon Lodge is gemeenskaplike areas, en is selfsorg. Gaste moet die areas na gebruik skoonmaak.
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor aankoms by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge
Vanaf R4 500
R4 500 R3 825
per eenheid
  • Plek vir 13 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge word as 'n geheel bespreek en bied 'n keuse aan gaste tussen 4 individueel gestileerde eenhede wat slaapplek het vir 13 gaste. Die eenheid wat 4 gaste kan akkommodeer is eintlik 2 lieflike selfsorg-eenhede wat slaapplek bied aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer elk. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met eksklusiewe DStv. Die solderkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gaste in die eenheid het ook toegang tot die gemeenskaplike stoep met 'n bankie en 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad-area. Daar is ook 'n selfsorg-eenheid wat slaapplek bied aan 3 gaste en dit beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Daar is 'n koninggrootte-bed in die slaapkamer wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook nog 'n enkelbed.Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met 4 stoele in die eetarea en daar is ook 'n TV met DStv. Gaste in die eenheid het toegang tot die gemeenskaplike stoep met 'n bankie en 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad-area. Daar is ook 'n lieflike selfsorg-eenheid wat slaapplek bied aan 2 gaste en dit beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv in die slaapkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gaste in die eenheid het ook toegang to die gemeenskaplike stoep met 'n bankie en 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bewaringsfooie vir die reservaat is nie by die tarief ingesluit nie. Gaste is verantwoordelik vir hierdie fooie en dit is voor aankoms aanlyn of by die Dinokeng-reservaathek met aankoms betaalbaar. Gaste sal per volwassene, per kind en per voertuig betaal.
Geen musiek word toegelaat nie. Let wel dat gaste gevra sal word om die eiendom te verlaat indien hulle nie by die reël hou nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Begeleide wildritte kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Selfrypermitte is by die Dinokeng-ingangshekke te koop.
Kinders onder 3 jaar word nie op begeleide wildritvoertuie toegelaat nie.
Inkloktyd: 14:00 – 20:00 tensy anders gereël.
Wanneer gaste op die selfryroete is, geld alle selfry-roeteregulasies.
Maak asb. net vure op aangewese plekke, moet asb. nie die vuur sonder toesig los nie.
Sharon Lodge is in 'n Groot Vyf Wildreservaat. Gaste mag nie fietsry of buite die eiendom stap nie. Let wel dat wanneer gaste op die selfryroete is, hulle nie die voertuig mag verlaat tensy dit by een van die gemerkte piekniekplekke is nie.
Al die geriewe by Sharon Lodge is gemeenskaplike areas, en is selfsorg. Gaste moet die areas na gebruik skoonmaak.
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor aankoms by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipdrift Kaallagte-weg 74, Hammanskraal, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90efeb88afecf7d4227a1fe89c2353b2fd19af85a4635a30cb75a7e503628a6e235c1f1a45c9314e049ddea7ffb15eb92c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 975 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 74 Klipdrift Kaallagte Road Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379029190997 28.358695507049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem