Sharon's House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sharon's House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n enkelverdiepinghuis in Kaapzicht.
Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Daar is parkeerplek beskikbaar, sekere kamers het toegang tot ’n outomatiese dubbelmotorhuis en ander parkeer in die oprit. Die huis het 'n elektriese heining en word met geslotekringtelevisie-kameras gemonitor.
Die huis is net 160 m van die plaaslike kruidenierswinkel, slaghuis, haarsalon, apteek en vulstasie af, 1 km van die N1 Stad Hospitaal en N1 Stad Mall af en 3 km van Panorama Medi Clinic Hospitaal af.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Sharon's House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapzicht Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18