- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 18 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Uys Krige Drive, Kaapzicht, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sharon's House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n enkelverdiepinghuis in Kaapzicht.
Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Daar is parkeerplek beskikbaar, sekere kamers het toegang tot ’n outomatiese dubbelmotorhuis en ander parkeer in die oprit. Die huis het 'n elektriese heining en word met geslotekringtelevisie-kameras gemonitor.
Die huis is net 160 m van die plaaslike kruidenierswinkel, slaghuis, haarsalon, apteek en vulstasie af, 1 km van die N1 Stad Hospitaal en N1 Stad Mall af en 3 km van Panorama Medi Clinic Hospitaal af.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die klein ateljeekamer het slaapplek vir 2 gaste wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en min kasspasie. Dit is ideaal vir kort verblyf. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Toegang tot buitelug. Die kamer het 'n slim-TV met basiese DSTV, 'n kombuisie met yskas, broodrooster, ketel en bekers ens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek word in 'n dubbelmotorhuis voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery

Die standaard koningingrootte-kamer is 'n troeteldiervriendelike eenheid wat 2 gaste kan akkommodeer. Gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n slim-TV met basiese DSTV, 'n kombuisie, ketel en 'n mikrogolfoond
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |