LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+35
Selfsorg in Kaapzicht

Sharon's House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Uys Krige Drive, Kaapzicht, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sharon's House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n enkelverdiepinghuis in Kaapzicht.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Daar is parkeerplek beskikbaar, sekere kamers het toegang tot ’n outomatiese dubbelmotorhuis en ander parkeer in die oprit. Die huis het 'n elektriese heining en word met geslotekringtelevisie-kameras gemonitor.

Die huis is net 160 m van die plaaslike kruidenierswinkel, slaghuis, haarsalon, apteek en vulstasie af, 1 km van die N1 Stad Hospitaal en N1 Stad Mall af en 3 km van Panorama Medi Clinic Hospitaal af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Eurika S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjies, alles wat jy nodig het was daar. Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar gaan bly. Dis so 2.2 km van die plek waar ons moes gewees ...
Sien meer
Aug 2026
Anette H
Saam met vriende
5.0
100% verblyf. Weereens was ons vriendelik ontvang en alles tydens verblyf was uitstekend. Stil, rustig en 'n vriendelike gasvrou.
Mrt 2026
Marelize D
Saam met vriende
5.0
Vriendelike en hulpvaardige personeel en gastehuis in veilige area. Baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar oorslaap.
Des 2025
Elverentia C
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. Homely, clean and privacy, which is very important. The host was super friendly. Went the extra mile when I locked myself out...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Anette H
Saam met lewensmaat
5.0
Weereens uitstekend. Is huis weg van huis.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 191

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 4 Uys Krige Drive, Kaapzicht, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sharon's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Uys Krige Drive, Kaapzicht, Cape Town, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc85b5b283bb92d185a5a9259e86d1d3d785d6b865f342d21626ddabd5c00ab1c6bdc1eff8715c5b88ce9dbb347de448e569e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 4 Uys Krige Drive Kaapzicht 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.886179779883 18.564612431352

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang