Shayamanzi Houseboats

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shayamanzi Houseboats bied gaste die geleentheid om die fantastiese natuurskoon van die Lebomboberge en die wild in die Pongola Wildreservaat op die oewer van die Josinidam in KwaZulu-Natal te geniet.

Verblyf is in die Shayamanzi I Deluxe Cabins of die Shayamazni II Deluxe Cabins beskikbaar en het elk slaapplek vir 2 tot 6 persone. Elke kajuit het groot glasskuifvensters sodat gaste na die water en die natuurskoon kan kyk. Dit het ook lugversorging en 'n en suite-badkamer. Gaste kan van die Jacuzzi, sitkamerarea, eetarea, sondek, TV met DStv en musiekstelsel gebruik maak.

Die bootreis sluit alle maaltye,verblyf, bodemlose tee en koffie, Tiervis-visvang gedurende seisoen, wild- en voëlkyk, 'n bemanning, sowel as oordragte vanaf Jozini Tiger Lodge na die huisbote.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shayamanzi Houseboats gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za