Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Die trap is steil en is moontlik nie geskik vir gaste met beperkte mobiliteit nie.
Dit is 'n residensiële area – gaste word versoek om die bure te respekteer.
Geen voertuigklankstelsels mag gebruik word nie. Harde musiek of steurnisse word te eniger tyd nie toegelaat nie, en alle musiek moet voor 22:00 afgeskakel word.
Gaste word versoek om die kothuis netjies te verlaat en te verseker dat alle handdoeke, linne, komberse en afstandbeheerders voorsien word.
Uitkloktyd sal met die gasheer ooreengekom word met aankoms. Hou asseblief hierby, aangesien die skoonmaakspan volgens 'n vaste skedule werk.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Town House Close, Shelley Point, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang