The Two Wild Olives
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kwena-rylaan, Mogwase, , 0314, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R980R833 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Two Wild Olives is in 'n stil en vriendelike woonbuurt en bied verblyf in 3 selfsorg-eenhede wat elk 'n mooi tuin-uitsig het en 1 semi-selfsorgkamer met 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Drie van die eenhede is selfsorg en geskik vir 2 tot 4 gaste. Gaste moet asb. navraag doen as daar ekstra gaste is. Die Shumba, Mbizi en Aloe eenhede het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en van die eenhede het 'n slaapbank of enkelbeddens vir kinders. Die Tranquility-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamers het elk 'n stort of 'n stort-oor-bad en 'n wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die Shumba, Mbizi en Aloe eenhede se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof, oond-stoof, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.
Die Tranquility kamer is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gas- en elektriese ketel, broodrooster, 'n eenplaat-induksiestoof en 'n enkelgasplaat toegerus.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike bomabraai-area, maar elke eenheid het 'n draagbare braai en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Plonspoel is beskikbaar. WiFi is in al die eenhede beskikbaar.
Shelley's Sleepover 2 is naby Pilanesberg Nasionale Park en die Manyane-hek is net 7 km ver. Kwa-Maritane is net 18 km ver en die Bakubung-hek is net 35 km ver. Sun City Resort is 20 km van die eenheid af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tayla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Jaar gelys 1
Ligging
- Kwena-rylaan, Mogwase, , 0314, Noordwes
- Gaste dink The Two Wild Olives het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kwena-rylaan, Mogwase, , 0314, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom