Swellendam Akkommodasie by Shepherd’s Leaf Country Villa | LekkeSlaap
+27
+27

Shepherd’s Leaf Country Villa

Gastehuis
  • Vanaf R899 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekstraat 222, Swellendam , 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Shepherd’s Leaf Country Villa is 'n pragtige grasdakhuis in die hartjie van Swellendam. Dit is ideaal vir 'n gesin en is naby al die lieflike besienswaardighede en doendinge in die omgewing.

Verblyf word in 3 eenhede aangebied en kan ook as geheel gehuur word. Die eerste suite het 2 enkelbeddens en die tweede en derde suites het elkeen 3 enkelbeddens. Al die suites het privaat en suite-badkamers, yskassies, koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs en strykgeriewe. Handdoeke, toiletware en WiFi word voorsien.

Die gemeenskaplike sitkamer het gerieflike sitplek en daar is 'n kaggel in die eetkamer vir die koue winterdae en -nagte.

Die huis spog met 'n uitsig op die omliggende berge en het maklike toegang tot voetslaan- en bergfietsroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Voortrekstraat 222, Swellendam , 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R899
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R899
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R899
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekstraat 222, Swellendam , 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANV693q26KTDISMHbEXcDvzErmPum44EriFImw0rphjDonefql6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R899  per nag (vir 2 persone) 222 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.03048 20.431853
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za