Shimmering Sea Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Front-straat 21, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Shimmering Sea Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n privaat huis wat met 'n mooi see-uitsig spog. Die huis is op die seefront in De Kelders.
Dié huis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is bad- en stortgeriewe. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die oopplan-leefarea het 'n mooi uitsig en lei na die balkon wat draagbare braaigeriewe het.
Die huis is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met die gesin. Die area is bekend vir sy walviskyk-geleenthede in seisoen, pragtige sonsondergange, fynbos en eko-staproetes en -fietsryroetes. Gansbaai is 2,7 km ver en Stanford 17,7 km ver.
Slaapplek
’n Bespreking by Shimmering Sea Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Front-straat 21, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Shimmering Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Front-straat 21, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom