Shirley's Pad
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobelia-singel 24, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4
- Vanaf R445 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shirley's Pad in Stilbaai bied gerieflike verblyf tussen die bome op die eienaar se eiendom. Die eenheid het sy eie ingang en daar is lekker baie voëltjies in die tuin.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is oorgenoeg plek in die kaste en die eenheid het 'n TV. Gratis WiFi en DStv se Premium-pakket is beskikbaar.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, basiese breekware, en eetgerei, asook 'n ketel en broodrooster toegerus. Tee, koffie, suiker en melk word voorsien.
'n Skuifdeur lei na die balkon wat buitemeubels en 'n gasbraai het. Daar is nog braaigeriewe en meubels onder die bome naby die kamer.
Daar is parkeerplek reg buite die kamer op die eiendom en motorfietse en fietse kan gratis in die motorhuis gestoor word.
Slaapplek
’n Bespreking by Shirley's Pad sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Wakker-bel oproep
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lobelia-singel 24, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Shirley's Pad het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobelia-singel 24, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4