Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shonalanga

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 218, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shonalanga, wat "die ondergaande son" beteken, is 'n vakansiehuis wat direk bokant die gewilde Grotto-strand in Hermanus geleë is. Met 'n asemrowende uitsig oor die strand, bied dit 'n rustige wegbreek. 'n Entjie se stap deur die melkhoutwoud neem gaste direk na die strand.

Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n uitsig oor die bome en fynbos, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Dit lei ook na 'n privaat stoep. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, 'n kaggel en onbeperkte WiFi. Die huis het ook 'n sterk omsetter wat tydens kragonderbrekings sal inskop.

Die groot agtertuin is 'n toevlugsoord waar voëls volop voorkom. Daar is oorgenoeg ruimte vir kinders om te speel en 'n onderdakbraai-area met sitplek. Veldparkeerplek is aan die voorkant beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Shonalanga sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Sweeds

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hermanus Holiday Homes Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 5

Jaar gelys 6

Ligging

  • 10de Straat 218, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 375
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 375
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 218, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b075c2951f39d857df5495cf6eb022d5adbba7a2f5063fa9748f11be5e14cbce706a9e0b1cf0b6846fbbd0b9e3791773e25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6) 218 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.41186935627 19.289372018385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem