Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seapearl Oceanfront Villa and Cottage

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderdraaistraat 28, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 825 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seapearl Oceanfront Villa en Cottage is teen die kus in 'n stil straat tussen die Sandbaai- en Onrusstrande geleë. Elke eenheid kan individueel of saam bespreek word, afhangende van die grootte van die groep.

Seapearl Oceanfront Villa bied slaapplek aan 6 gaste. Die oopplan-leefarea, -kombuis en -eetarea het stapeldeure wat na 'n stoep met braaigeriewe lei en na die see front. Die 3 en suite-slaapkamers is op die boonste verdieping en elkeen het 'n koninggrootte-bed met 'n balkon wat na die see front met 'n pragtige see-uitsig.

Seapearl Oceanfront Cottage is kleiner en bied ook verblyf aan 6 gaste. Die kothuis het 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -eetarea met skuifdeure wat na die groot stoep wat na die see front lei. Al 3 slaapkamers het 'n en suite-badkamer en 2 slaapkamers het 'n pragtige see-uitsig met skuifdeure wat na die stoep lei wat na die see front. Die 2 kamers wat na die see front het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.

Elke eenheid het 'n aparte ingang, braaigeriewe en 'n stoep en tuin waar gaste die sonsonderdang oor die Atlantiese Oseaan kan bewonder. Albei eenhede het WiFi, parkeerplek op die perseel en wasgoedgeriewe. Elke kombuis is met 'n groot eiland met sitplek, 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasoond, elektriese stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het ook 'n gaskaggel en 'n omsetter wat die WiFi en TV gedurende beurtkrag aandryf.

Sandbaai is lekker sentraal by die ingang tot die Hemel-en-Aarde-vallei met maklike toegang tot Hermanus se onderdorp, plaaslike wynroetes, restaurante, galerye, bergfiets- en staproetes, naweekmarkies en inkopiegeriewe. Die Whale Coast Mall is naby die ingang na Sandbaai. Die kuspaadjie wat tussen Sandbaai, Onrus en Vermont lei loop direk voor die eenhede verby en bied maklike toegang tot die strande van Onrus en Sandbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Sarah P
Saam met vriende
5.0
Spacious beach house with stunning sea views. Perfect for a group of 6. This was quite the most beautiful Air B&B we've stayed in. We w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Belinda T
5.0
Onvergeetlike uitsig. Luuks toegerus. See-uitsig is asemrowend. Stilte en rustigheid salig. Netjies, skoon, luuks toegerus. Ons het die braaiplek goed...
Sien meer
Mrt 2024
Quinton Z
Saam met lewensmaat
4.8
Skoon, netjies gemaklik en goed toegerus. Baie rustig en lekker gebly, baie lekker kuier huis.
Nov 2023
Angela H
Gesin met klein kinders
4.4
We had a wonderful weekend with our family in one of the most beautiful places. We loved our stay at Seapearl. The home was beautiful a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Des D
Gesin met tieners
4.2
Wonderful! Loved staying there, everything was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Branderdraaistraat 28, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seapearl Oceanfront Villa and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 825
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 825
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderdraaistraat 28, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc961d39d9e4a0d5755599d4e4814dd1de5ec7c29abb543e182f656bd4f7d1dd97862b36fd6eb843c3a0d732573ee26255129?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 825 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 28 Branderdraai Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420812275459 19.184499673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang