Shutters on Hilltop
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Leana C - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend, net soos by die huis, maar net 'n view!
Lees meerShutters on Hilltop se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Leana. Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Beste wense vir 2024.
June B - Nov 2023
Algehele gradering
Mooi uitsigte, skoonmaak kan beter wees.
Lees meerShutters on Hilltop se terugvoer
Dankie vir jou resensie en kommentaar, June. Ons gee baie aandag aan die skoonmaak en netheid van die huis. Ons neem kennis. Die uitleg en ontwerp van die tuin is gefokus op die inheemse natuur wat bevorderlik is vir voël, dier en insektelewe en ook help om water te bespaar. Die plankvloere dra grootliks by tot die karakter van die huis wat gewaardeer word deur al ons gaste. Scarborough is geleë aan weerskante van die pad Kaappunt toe. Daar is wel verkeer van tyd tot tyd en ja, daar kan nogal baie fietsryers wees wat partykeer nogal luidruchtig is.
Margriet V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en gesellige verblyf.
Shutters on Hilltop se terugvoer
Hi Margriet, dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het julle tyd in Scarborough geniet. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te kan ontvang. Groete, Pierre
Simon G - Aug 2022
Algehele gradering
Voldoende.
Lees meerShutters on Hilltop se terugvoer
Hi Simon, thanks for your review. We have taken note of the few items you mentioned and will address them. Hope to be able to host you again in the future. Regards Pierre
Izette S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige, groot huis. Soveel areas in die woning om te geniet elke tyd van die dag.
Shutters on Hilltop se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Izette. Ons is bly julle het julle besoek aan Scarborough geniet en ons hoop om julle gou weer terug te sien.
Groete,
Pierre
Robyn B - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful, great location, lots of space.
Shutters on Hilltop se terugvoer
Hu Robyn, thanks for your review. It was nice to host you and your party and we hope to see you again in the near future. Regards, Pierre.
Jamielee A - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Shutters on Hilltop se terugvoer
Jamielee, it is good to hear that you had an enjoyable stay at Shutters on Hilltop. We hope to host you again soon.
Schalk E - Des 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik onspan terwyl die kinders hulself gate uit geniet het in die swembad.
Shutters on Hilltop se terugvoer
Hallo Schalk
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly om te hoor dat julle julle verblyf geniet het.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Pierre Hunter
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill Top-straat 7, Scarborough, 7975, Wes-Kaap