Sicklebush Suite Romantic Getaway
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, klein skottelgoedwasser, ketel, broodrooster en 'n yskas insluit.
Huisreëls
Die landgoed het teerpaaie in die woongebied en grondpaaie vir die wildritroetes.
Kinders word toegelaat nie.
Rook binne is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let wel dat die suite nie 'n stoof of 'n oond het nie.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Gaste moet by die spoedbeperking op die landgoed hou.
Gaste mag nie hout op die landgoed versamel of enige blomme pluk, klippe of hout optel nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 528 Kanniedood, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang