Signal Street 1
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Signalstraat 1, Bo-Kaap, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 995R2 097 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Signal Street 1 is 'n uniek ontwerpte selfsorghuis in die historiese en lewendige Bo-Kaap-woonbuurt. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die dubbelverdiepinghuis met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede, aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die leefarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n kaggel, asook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Buite is daar 'n plonspoel en 'n dek met 'n braai-area en 'n betowerende berg- en stad-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby besienswaardighede, winkels en restaurante wees.
Slaapplek
’n Bespreking by Signal Street 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 204
Jaar gelys 11
Ligging
- Signalstraat 1, Bo-Kaap, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Signalstraat 1, Bo-Kaap, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom