Silhouette 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silhouette 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks wat sowat 1 km vanaf Margate se hoofstrand geleë is.

Let wel dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toegelaat word nie.

Die woonstel is op die grondvloer en daar is trappe af na die voordeur. Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer bied toegang tot die patio. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Dit maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met graniettoonbanke, 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt so gaste kan hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk ongelukkig nie. Die leefarea bied toegang tot die patio.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en onderdakparkeerplek vir voertuie. Die Hibiscus Mall is 2 km ver en restaurante en ander geriewe is beskikbaar in die omtrek.

Slaapplek

'n Bespreking by Silhouette 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silhouette 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R604 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za