Siloam Village
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Msasa-weg 2, Gariep, Oviston, 9798, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Siloam Village is tussen 3 natuurreservate geleë en bied gratis wildkyk-geleenthede aan gaste. Gaste kan heerlik in Suid-Afrika se grootste varswater-meer baljaar, in die ontwerperswembad swem en saans onder die pragtige sterrehemel 'n lekker dag afsluit.
Siloam Village bied groepverblyf in rondawels waar daar slaapplek vir 120 gaste is. Kleiner chalets bied slaapplek vir 15 gaste. Daar is ook luukse glanskamptente en 'n konferensielokaal wat plek vir 120 tot 150 konferensiegangers bied.
Kom geniet 'n hindernisbaan met hoë toue, putt-putt, vierwielmotorfietsritt of bergfietsritte. Hier kan jy ook lekker swem, visvang, op boortvaarte gaan, wildkyk, voetslaan, voëlkyk, kano, sterrekyk of vlugbal speel.
Siloam Village is by die Oviston Natuurreservaat geleë. Aangesien die hele area 'n bewarea is, is die Gariepdam in die natuurreservaat geleë en moet gaste deur die reservaathekke ry om die damwal te bereik. Jy kan ook vanaf Siloam Village stap tot by die dam. Toegang deur die natuurreservaat is gratis.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Baarshengel
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Msasa-weg 2, Gariep, Oviston, 9798, Oos-Kaap
- Gaste dink Siloam Village het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Oviston Venterstad Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Msasa-weg 2, Gariep, Oviston, 9798, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom