Silver Birch Self-catering Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silver Birch Self-catering Guest House bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Plattekloof.

Gaste het 'n keuse tussen Silver Birch Self-catering Guest House 1 of Silver Birch Self-catering Guest House 2. Beide eenhede het slaapplek vir 2 gaste.

Silver Birch Self-catering Guest House 1 is 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n bed en 'n volledige privaat badkamer. Die oopplan-kombuisie is toegerus vir selfsorg en het 'n privaat sitkamer met 'n TV.

Silver Birch Self-catering Guest House 2 is oopplan en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n TV en 'n kombuisie wat ten volle toegerus is.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar agter 'n hek.

Silver Birch Self-catering Guest House is 1,2 km vanaf Plattekloofsentrum, 1,5 km vanaf Panorama Mediese Sentrum en 5 km vanaf N1 Stad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silver Birch Self-catering Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]