Silver Creek Gorge Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 25 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Silver Creek Gorge Lodge is op 'n rustige plaas-landgoed in die prentjiemooi Magaliesberge. Wild op die landgoed sluit sebras, wildebeeste, koedoes, elande en kameelperde in. Gaste kan verskeie staproetes of wildritte geniet.

Verblyf is beskikbaar in en suite-dubbelkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf.

Die kamers deel 'n kombuis en sitarea, 'n swembad, boma en 'n mooi tuin. Parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silver Creek Gorge Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 R711 per nag (plek vir 3)

Kry 10% af. Geldig vanaf 25 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]