Loskopvallei Akkommodasie by Silver Falls, a Forever Retreat | LekkeSlaap
+29
+29

Silver Falls, a Forever Retreat

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R259 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N11, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Silver Falls, a Forever Retreat bied gerieflike, rugsakreisiger-selfsorgverblyf net langs die N11 tussen Middelburg en Loskopdam in Mpumalanga. Dié oord is in die Greater Isiyala Wildreservaat en bied ruim chalets met berg- en kloofuitsigte. Dis die ideale plek vir 'n rustige wegbreek.

Verblyf word in 3 rustieke selfsorg-chalets en op 4 kampeerplekke met elektrisiteit en ablusiegeriewe gebied. Elke chalet het ’n toegeruste kombuis en word daagliks skoongemaak. Braaigeriewe is beskikbaar op die perseel.

Gaste kan van die swembad op die perseel gebruik maak wat 'n pragtige kloofuitsig het. Die omliggende area bied voetslaanpaaie en asemrowende watervalle.

Let asb. op dat ons tans 'n droogte beleef. Die strome is droog en die swembad sal nie volgemaak kan word totdat die water weer vloei nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Silver Falls, a Forever Retreat
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Langs die N11, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Gaste dink Silver Falls, a Forever Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R259
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Loskopvallei Mpumalanga
Vanaf R259
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R259
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N11, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8EJDZDovWXFETo1nwKb3Ez1GIY7ShKRrUiBhnQsNnn8KoJUXuF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R259  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 Off the N11 Middelburg 1055 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -25.523736446254 29.45444262794
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za