Silver Ranch 18
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silver Ranch 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Silver Ranch 18 is 'n lieflike en ruim strandkothuis vir 'n gesin wat in Keurboomstrand geleë is. Dit is 11 km vanaf Plettenbergbaai en bied slaapplek aan 6 gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en spog met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aangrensende badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die lieflike oopplan-sitarea en -eetarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor 'n bekoorlike, gemeenskaplike tuin en padstal. Die WiFi het 'n UPS en sal deurlopend internet voorsien.
Daar is 'n onderdakbraai-area en 'n Weber-braai op die voorstoep. 'n Voetpaadjie bied toegang tot die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Silver Ranch 18 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Silver Ranch 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silver Ranch 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom