Silver Stream Studio
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Jeanette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvryheid was tops!
Lindie V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Esmari A - Des 2023
Algehele gradering
Was heerlik, privaat en veilig!
Erik L - Nov 2023
Algehele gradering
Great location and value for money.
Luyanda N - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Marlie N - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Nicole D - Nov 2023
Algehele gradering
Friendly, safe, clean, welcoming.
John H - Okt 2023
Algehele gradering
Vir oornag is dit 'n lekker plek, stil en naby alles.
Alta M - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect space with all the facilities you need, close to my client in a safe area close to shops and the highway.
Denise B - Okt 2023
Algehele gradering
Place was clean, neat and inside a safe and beautiful complex. Elma the owner was so accommodating.
Louis D - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Hermie V - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut puik, sal verseker weer daar oorbly.
Philip O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Mbali N - Aug 2023
Algehele gradering
What a lekker slaap! Had an amazing time here, exquisite place indeed.
Madelyn G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek en goeie waarde vir geld.
Hennie C - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en waarde vir geld!
Jordan C - Jun 2023
Algehele gradering
Flawless.
Munyadziwa N - Mei 2023
Algehele gradering
Wow, home away from home.
Sinead B - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant and quiet.
Mahlatse S - Mrt 2023
Algehele gradering
Great location, safe and a place to consider when in Pretoria east.
Fernando J - Jan 2023
Algehele gradering
Hidden gem.
Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, netjiese plek en rustige atmosfeer.
Salomie D - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en ruim plekkie.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Adéle V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Lees meerPetro S - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, sal beslis weer daar gaan oorslaap.
Mientjie F - Sep 2022
Algehele gradering
Besigheid in Johannesburg.
Juandre D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf en netjies. Baie goeie kliëntediens.
Adéle V - Aug 2022
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Lees meerAttie D - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon. Gasvrou het ons vriendelik ontvang.
Reza V - Mei 2022
Algehele gradering
Verblyf baie sentraal en vriendelik verwelkom.
Elizabeth M D - Mei 2022
Algehele gradering
A feel at home stay-over.
Elmarie L - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie, vinnige diens.
Marlie N - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig.
Carel K - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Chantelle C - Okt 2021
Algehele gradering
Die plekkie was baie netjies, en Elma was regtig baie behulpsaam en gasvry.
Lucille H - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties
Andre B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Ilandi M - Sep 2021
Algehele gradering
Simplistic, beatiful and cosy.
Stephen P - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees en veilig en mooi.
Christiaan V - Aug 2021
Algehele gradering
Romanties
Natasha D - Aug 2021
Algehele gradering
Rustigheid.
Rachel H - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig.
Natasha B - Mei 2021
Algehele gradering
Voel soos huis.
Annerie D - Mei 2021
Algehele gradering
Great.
Thinus D - Apr 2021
Algehele gradering
Gesellig en privaat. Perfek vir wat ons benodig het.
Martie N - Apr 2021
Algehele gradering
Was heerlik, ons kon net nie die Netflix sover kry om vir ons 'n movie te play nie.
Heinrich C - Des 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Geoffrey E - Feb 2020
Algehele gradering
Vir ons was dit 'n baie aangename verblyf.
Silver Stream Studio se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Marthinus A - Jan 2020
Algehele gradering
Gasvryheid en hulle het aangepas sonder probleme.
Corlia D - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Carina B - Nov 2019
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly.
Ranelda D - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en netjies!
Ronel D - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful little gem.
Amore C - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Karl M - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies, veilig en vriendelik.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jaguarsingel 135, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom