Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silvermoon Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Silvermoon Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elize W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elize W
Gesin met klein kinders

Ons het basies net daar geslaap. Nooit weer nie!

Silvermoon Self-Catering was 'n baie groot teleurstelling. Absoluut nie die prys werd wat hulle vra nie. 1. Die foto's van die plek is glad nie 'n ware weergawe van wat ons gekry het nie. Dit wys 'n grondvloerhuisie. Geen foto's van die woonstel is op nie. Die piepklein woonstelletjie op die 1ste vloer voldoen glad nie aan die standaarde waaraan ons gewoond is nie. 2. Met aankoms daar was daar alreeds 'n probleem met parkering - glad nie genoeg plek nie. 3. Dit lyk of die woonstelletjie vinnig (en slordig) aangebou is. 4. Die beddegoed was oud en het nie skoon gelyk nie. 5. Die mure vas vuil. 6. Die 2 kamers is klein en donker met geen uitsig nie. 7. Die balkon is piepklein, daar pas skaars 3 mense in. 8. Die braaiplek op die balkon het nie 'n rooster nie en was vuil. Teen die prys wat ons betaal het, het ek eerlikwaar beter verwag. Die res van die familie het in 'n pragtige ruim oop huis in dieselfde straat gebly teen heelwat minder as wat ek vir Silvermoon betaal het. Mens kry die indruk dat die mense van Silvermoon 'n vinnige geldjie wou maak vir Desember - ons voel uitgebuit en sal die plek beslis nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermoon Self-catering se terugvoer

Elize,
Parkering: Daar is wel 'n parkering per eenheid. Daar is geen reelings vooraf getref vir 2 voertuie en 'n sleepwaentjie. Ons het dit aan julle genoem en reelings getref dat julle voldoende parkering het.
Woonstel: Ons het vir jou geskakel en gevra of julle die eenheid op grondvloer sonder see-uitsig wat julle bespreek het wil omruil vir die eenheid op die eerste vloer met see-uitsig. Die woonstel is 120m2 wat wel nie piepklein is nie.
Die woonstel is glad nie vinnig en slordig aangebou nie. Ons het die eiendom al van 2018 en het dit baie verbeter. Julle is die eerste gaste wat hierdie probleem ervaar. Die kamers is verseker nie donker maar het wel nie see-uitsig nie.
Die beddegoed is verseker nie oud nie, enige persoon is welkom om dit te kom ondersoek. Ons was merke af met gaste wat vertrek maar ongelukkig kan ons nie elke keer die mure weer verf nie. Die balkon het 'n tafel met 4 stoele. Die rooster is in 'n laai in die kombuis. Ons maak die braai skoon en pak weer hout in vir nuwe gaste. As julle 'n probleem met die braai gehad het, kon julle dit dadelik gesê het. Ons het julle verskeie keer gevra of alles reg is en of julle enige iets benodig. Waarop julle bevestig het alles is reg. As julle iets gevra het, het ons dit dadelik gedoen. Ons het julle 'n paar keer gevra of 'n skoonmaker die plek vir julle skoon kan maak.
Ons het nie vinnig geld probeer maak vir die seisoen nie.

Silvermoon Self-catering
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike eenheid met 'n see-uitsig en balkon met 'n braai.

Kombuis is goed toegerus, braai funksioneer goed, TV werk goed. Eenheid was netjies en skoon en is aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Mooi uitsig oor die see. Was einde Julie daar en kon baie walvisse en dolfyne sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermoon Self-catering se terugvoer

Alicia baie dankie vir jul kuier by ons. Hoop ons sien jul gou weer.

Silvermoon Self-catering
Janine V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon, met 'n paar tekortkominge.

Eenheid is nie op grondvlak soos op die foto nie. Bejaarde gaste sou sukkel met die steil, kort trappies. Mooi blomme in die sitkamer maar slegs 'n kwart rolletjie toiletpapier in die badkamer, effe min vir 3 gaste! Dubbelbedmatras is gedaan en slaap nie gemaklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermoon Self-catering se terugvoer

Janine, ons is baie jammer vir die ongerief aangaande die toiletpapier. Jul was welkom om enige tyd nog te vra dan sou ons dit voorsien het.
Baie dankie vir jul persoonlike terugvoering.

Silvermoon Self-catering
John Pierre V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Pierre V
Gesin met klein kinders

Great place to stay on the beach.

Very helpful support team. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermoon Self-catering se terugvoer

John Pierre, thank you for your visit. Hope you enjoy your trip.

Silvermoon Self-catering
Minienke D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minienke D
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Ek sal beslis weer hier kom bly. Netjies, baie goed geleë en baie behulpsame gasvrou. Baie dankie Ria vir 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C

Rustige en vriendelike verblyf.

Baie lekker gebly, Ria-hulle het ekstra moeite gedoen. Hul gasvryheid het geen perke. Beveel Silver Moon graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby die see.

Ons sukkel altyd om plekkies te kry wat dierevriendelik ook is. Hulle was baie akkommoderend en ons het almal lekker gekuier. Sal enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burger L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger L
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en als wat ons nodig gehad het.

Pragtige woonstel in die mooiste dorp op die Tuinroete. Baie lekker droë braaihout was 'n bonus. Baie dankie aan Ria en Anthony, ons sal vir seker weer soontoe gaan en kan met gemak Silver Moon vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette L

Ons het lekker gekuier en die gashere was altyd bereid om aan spesiale versoeke te voldoen.

Ligging - baie goed, hoewel die hele Glentana maar ver van winkels is. Netheid - uitstekend. Ons het wel 'n braairooster en -tang gaan koop (om kole te skuif) omdat omdat dit ons persoonlike voorkeur is om vleis met die rooster self te kan draai. Gasvryheid - baie goed. WiFi is wisselvallig en sein was nie konstant nie - internet-TV het dus soms gebuffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermoon Self-catering se terugvoer

Jammer julle het rooster en braai tang gaan koop, daar is beskikbaar vir die eenheid. Ons sal die internet opneem met Herotel. Ons het reeds 'n 8 MBPS.

Silvermoon Self-catering
Marie-louise S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, netjiese, gasvrye verblyf.

Ons het 'n fantastiese tyd in Silvermoon gastehuis gehad. Dis gerieflik naby aan die see. Ons sal beslis weer kom kuier. Dankie vir die vriendelikheid, skoon handdoeke en heerlike gesels. Ons is saam opgewonde oor die nuwe eenheid en hoop om julle volgende jaar weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ’n heerlike knus atmosfeer, meer as wat mens nodig het.

Baie gerieflike en pragtige plekkie. Kan nie wag tot die nuwe plekkie ook klaar en beskikbaar is nie. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dialet H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dialet H
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs. Baie netjies. Als wat mens nodig het is in die eenheid.

Baie lekker gebly. Mooi en skoon eenheid. Kombuis is mooi toegerus en die kamers het albei dubbelbeddens in. Plek om te braai en buite te sit. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Saam met vriende

Ons verblyf was rustig en stil en baie naby die see!

Ons verblyf by Silvermoon, was baie aangenaam, die eienaars baie vriendelik en behulpsaam, gewone plat op die aarde mense!! Weereens dankie Ria!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermoon Self-catering se terugvoer

Lizette,
Dit was 'n hartseer oggend toe jul vertrek het. Ons het jul baie gemis die naweek.
Jul sal verseker gou weer moet kom kuier.

Silvermoon Self-catering
Leoni S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Perfekte plekkie, goed geleë, skoon, netjies, gemaklik en goed toegerus. So lekker om te slaap met die geluid van die see in jou ore. Ons sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermoon Self-catering se terugvoer

Leoni,
Jul is baie welkom
Dit is droom gaste, vriendelik baie netjies. Dit is n groot plesier om sulke gaste te he wat n plek so mooi na kyk. Ons sal jul verseker aanbeveel as gaste

Silvermoon Self-catering
Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R985
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 133, Glentana, Groot-Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6f493740ed264c8e4f62302ecb2d701d54e8024cd031a6ee544b7be0d28448c4398dc5d05fb64668c746816fbb979ef5df4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 133 Gleniqua Drive Glentana 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.049771555959 22.29810822725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem