4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 133 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6850, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Silvermoon Self-catering is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Glentana, Grootbrakrivier. Die streek is bekend vir die matige klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike-, kulturele- en historiese besienswaardighede.
Die tweeslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het sy eie ingang. Die eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en hierdie kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en kombuisgerei toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv, WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Gaste kan uitsien na visvang, bootry, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 133 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Silvermoon Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
133 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang