Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverpond Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Silverpond Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Diani V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diani V

Baie gesellig ten spyte van.

Ons het lekker gekuier, maar die huis was nie baie skoon nie (langpootspinnekoppe en kakkerlakke) asook van die kombuisgerei wat vuil was. Stoofplate het nie almal gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silverpond Lodge se terugvoer

Hi Diani,

Thank you for raising this with us. We have noticed that our contracted cleaning service was letting us down, and we have subsequently replaced them with a new company. We are also doing a few touch-ups next week to get everything sorted 100%.

Silverpond Lodge
Ghita R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ghita R
Gesin met tieners

Ruim huis in 'n pragtige omgewing.

Wonderlike ligging en kompleks met 'n pragtige uitsig en 'n ruim woning. Vir die prys en aantal gaste (ons was 7) sou ons 'n skottelgoedwasser verwag, asook 'n beter ingerigte kombuis. Daar is geen DSTV nie, maar wel goeie WiFi. Die huis is ruim en gerieflik, maar kort wel bietjie aandag. Die dak het gelek in die kombuis, daar is krake en die verf kort plek-plek, en die wasbakke vloei nie uit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Samekoms van familie.

Alles was in orde, maar die skoonmaak van die eenheid het geskort. Ek sal beslis weer daar bly en Silverpond aanbeveel. Let net asb. op die netheid van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pond-keeromstraat 12, Silwerstrand Golf- en Rivierlandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde1294ff24fb573c0c4c6f074c0bf71f923e9572e5d10bc1417a31a48c211c8e86de2418010a858a8af779342eab9b9100bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 12 Pond Close Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.8105593 19.85591142209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem