Silversands 51

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silversands 51 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Gordonsbaai.

Dié woonstel het slaapplek vir 5 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n enkelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het ook 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n TV teen die muur in die leefarea, asook 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is in die kompleks agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Silversands 51 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silversands 51 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false