Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverstreams Lodge and Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrik-pad D412, Plaas 4244 nommer 24/26, Oribi Gorge, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Silverstreams Lodge and Cottages bied 'n heerlike wegbreek op die rand van Oribikloof. Daar is selfs wild op die aangrensende plase wat gewaar kan word en al die eenhede bied uitstekende uitsigte.

Selfsorgverblyf word in 'n lodge met slaapplek vir 10 gaste en in 2 losstaande kothuise, die Lourie-kothuis en die Woodpecker-kothuis, gebied.

Die lodge het 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis het moderne geriewe, insluitend 'n broodmaakmasjien en 'n ysmasjien. Die lodge het 'n pragtige randvloeiswembad. Elke kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Albei kothuise en die lodge het elk 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe.

Daar is 2 damme vir swem of visvang. Die wild kan net aan die ander kant van die heining gesien word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Silverstreams Lodge and Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 11

Jaar gelys 6

Ligging

  • Distrik-pad D412, Plaas 4244 nommer 24/26, Oribi Gorge, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Silverstreams Lodge and Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrik-pad D412, Plaas 4244 nommer 24/26, Oribi Gorge, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe33a4345ef70d86ed5fad024074fd9f6d7209726dc6688ec75311661d97d877e6452ab5d195443a1ee6c6f08dfdc77908d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 District Road D412 4244 Farm 24/26 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.6942158835 30.30939334633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem