LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silverton Travel Lodge | LekkeSlaap
+30

Silverton Travel Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 460, Silverton, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silverton Travel Lodge is in die rustige en stil Silverton-area geleë met maklike en vinnige toegang tot die Pretoria-middestad, naby die botaniese tuine, CSIR en die N1 en N4. Die O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 60 km ver terwyl Wonderboom en Waterkloof Lughawens op ons drumpel is.

Verblyf is beskikbaar in 22 kamers. Alle kamers is en suite en stylvol gemeubileer met dubbel- of enkelbeddens, platskerm-TV's, koffie- en teemaakgeriewe en yskassies.

Ons konferensie- en seminaar-lokale op die perseel is baie gewild onder klein en mediumgrootte groepe. Ons maak voorsiening vir tot 30 - 40 afgevaardigdes. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt kan bedien word met 'n keuse tussen 'n volledige plaasontbyt en 'n gesonder opsie wat muesli, jogurt en vrugteslaai insluit. Komplimentêre tee en koffie is beskikbaar in ons stylvolle eetkamer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 7 resensies vir Silverton Travel Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
2.6/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Presidentstraat 460, Silverton, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Silverton Travel Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 460, Silverton, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNGIyYzc5LTI0ZWUtNDdhZi1hN2VmLWQ5ZTlhNThiZjY2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 460 President Street Silverton 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.734534 28.293316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!