LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Simbavati River Lodge | LekkeSlaap
+60

Simbavati River Lodge

Lodge
Luukse Safari-tent
Vanaf R15 960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke tent het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort binne en buite. Buite is daar 'n privaat dek met 'n uitsig oor die bosveld. Die tente is is ver genoeg van mekaar af om privaatheid te verseker en het al die geriewe om 'n luukse en gerieflike wegbreek te verseker.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief. Ongelukkig word geen troeteldiere by Simbavati River Lodge toegelaat nie. 'n Addisionele fooi is betaalbaar vir die derde en vierde gas wat die gesin-chalet met 2 slaapkamers wil bespreek. 'n Kind wat met 'n ouer deel in ons luukse tente betaal steeds per persoon van die deeltarief. Toegangsfooi vir 'n voertuig is R140 en onderhewig aan verandering. 'n Bewaringsfooi van R328 per persoon is betaalbaar en onderhewig aan verandering. Ons bied komplimentêre pendeldienste wat geskeduleer is volgens die vlugtye vanaf en na Hoedspruit Eastgate Lughawe. Die pendeldienste moet vooraf bespreek word aangesien ons slegs lughawe toe ry indien een van ons gaste op 'n vlug is. Gratis pendeldienste sluit nie die voertuigtoegangsfooi in nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Tot en met 61 dae voor die inklokdatum: 10% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
31 tot 60 dae voor die inklokdatum: 25% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
15 tot 300 dae voor die inklokdatum: 75% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
14 dae of minder voor die inklokdatum: 100% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.

Tent-suite by die swembad
Vanaf R17 060
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse en rustige tent is gerieflik gemeubileer, het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n uitstekende uitsig van die dek en die plonspoel af.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief. Ongelukkig word geen troeteldiere by Simbavati River Lodge toegelaat nie. 'n Addisionele fooi is betaalbaar vir die derde en vierde gas wat die gesin-chalet met 2 slaapkamers wil bespreek. 'n Kind wat met 'n ouer deel in ons luukse tente betaal steeds per persoon van die deeltarief. Toegangsfooi vir 'n voertuig is R140 en onderhewig aan verandering. 'n Bewaringsfooi van R328 per persoon is betaalbaar en onderhewig aan verandering. Ons bied komplimentêre pendeldienste wat geskeduleer is volgens die vlugtye vanaf en na Hoedspruit Eastgate Lughawe. Die pendeldienste moet vooraf bespreek word aangesien ons slegs lughawe toe ry indien een van ons gaste op 'n vlug is. Gratis pendeldienste sluit nie die voertuigtoegangsfooi in nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Tot en met 61 dae voor die inklokdatum: 10% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
31 tot 60 dae voor die inklokdatum: 25% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
15 tot 300 dae voor die inklokdatum: 75% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
14 dae of minder voor die inklokdatum: 100% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.

Tweeslaapkamergesin-chalet met slaapplek vir 4
Vanaf R18 460
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die chalet beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n volledige en suite-badkamer en 'n privaat dek. Kinders van alle ouderdomme is welkom. Daar is 'n aktiwiteitsentrum vir kinders met 'n rits speelgoed, bordspeletjies en personeel wat die kinders met aktiwiteite sal vermaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief. Ongelukkig word geen troeteldiere by Simbavati River Lodge toegelaat nie. 'n Addisionele fooi is betaalbaar vir die derde en vierde gas wat die gesin-chalet met 2 slaapkamers wil bespreek. 'n Kind wat met 'n ouer deel in ons luukse tente betaal steeds per persoon van die deeltarief. Toegangsfooi vir 'n voertuig is R140 en onderhewig aan verandering. 'n Bewaringsfooi van R328 per persoon is betaalbaar en onderhewig aan verandering. Ons bied komplimentêre pendeldienste wat geskeduleer is volgens die vlugtye vanaf en na Hoedspruit Eastgate Lughawe. Die pendeldienste moet vooraf bespreek word aangesien ons slegs lughawe toe ry indien een van ons gaste op 'n vlug is. Gratis pendeldienste sluit nie die voertuigtoegangsfooi in nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Tot en met 61 dae voor die inklokdatum: 10% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
31 tot 60 dae voor die inklokdatum: 25% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
15 tot 300 dae voor die inklokdatum: 75% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
14 dae of minder voor die inklokdatum: 100% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.

Tweeslaapkamergesin-chalet met slaapplek vir 5
Vanaf R18 460
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die chalet beskik oor 2 slaapkamers met 5 enkelbeddens en het slaapplek vir 5 gaste. Daar is 'n volledige en suite-badkamer en 'n privaat dek. Kinders van alle ouderdomme is welkom. Daar is 'n aktiwiteitsentrum vir kinders met 'n rits speelgoed, bordspeletjies en personeel wat die kinders met aktiwiteite sal vermaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief. Ongelukkig word geen troeteldiere by Simbavati River Lodge toegelaat nie. 'n Addisionele fooi is betaalbaar vir die derde en vierde gas wat die gesin-chalet met 2 slaapkamers wil bespreek. 'n Kind wat met 'n ouer deel in ons luukse tente betaal steeds per persoon van die deeltarief. Toegangsfooi vir 'n voertuig is R140 en onderhewig aan verandering. 'n Bewaringsfooi van R328 per persoon is betaalbaar en onderhewig aan verandering. Ons bied komplimentêre pendeldienste wat geskeduleer is volgens die vlugtye vanaf en na Hoedspruit Eastgate Lughawe. Die pendeldienste moet vooraf bespreek word aangesien ons slegs lughawe toe ry indien een van ons gaste op 'n vlug is. Gratis pendeldienste sluit nie die voertuigtoegangsfooi in nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Tot en met 61 dae voor die inklokdatum: 10% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
31 tot 60 dae voor die inklokdatum: 25% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
15 tot 300 dae voor die inklokdatum: 75% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.
14 dae of minder voor die inklokdatum: 100% kansellasiefooi van die volledige besprekingswaarde.

Vanaf R14 500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabali plaas, Timbavati Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm7pJvdyvqSwarvC4IKg5KaMHXPADt8BNvgDR4H6pTZtmU5DsKF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R14 500  per nag (vir 2 persone) Mbali Farm Timbavati Private Nature Reserve 1380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.38217886935 31.321968659215
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!