Simon's Town Village Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Simon's Town Village Accommodation bied selfsorgverblyf in Simonstad, Kaapstad. Die eiendom is naby die hawe, restaurante en winkels.

Die kothuis is op die eienaar se perseel en het trappe wat na die ingang lei. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed vir 2 kinders.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof en ander basiese toebehore. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n TV. Die sitkamer bied toegang tot 'n balkon en 'n tuintjie met pragtige uitsigte oor die hawe en baai. Parkeerplek is van die straat af beskikbaar vir 1 voertuig en daar is trappe tot by die kothuis.

Die eiendom is ideaal geleë, 3 km vanaf Boulders-strand, museums en Simonstad se buiteklub.

Slaapplek

'n Bespreking by Simon's Town Village Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Simon's Town Village Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 256 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false