Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simplicity 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 40

Jare op LekkeSlaap 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Simplicity 2
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tertius P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius P
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Die huis is fantasties met alles wat mens nodig het. Netjies en skoon met 'n goeie ligging naby baie fiets- en staproetes. Die huis bied baie slaapplek vir 'n groot groep mense. Ons gasheer was super vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen V

Fantastiese naweek.

Ons familie het baie lekker gebly. Die huis was ruim genoeg vir ons groot familie en ook baie netjies. Die kuier area buite by die braai was baie gesellig. Daar kan dalk gekyk word na die een toilet en die stortkoppe. Verder was die huis perfek vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 000
R4 000 R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 000
R4 000 R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 000
R4 000 R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 66, L'Aghulas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95ef9f391228c3bd28d449dfe15abf798fcdace56f15d49caa57ba97389d6f62e62f3025f852df53cfb66492fa37204df05c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 66 Main Road L'Aghulas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8221363 20.0245102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem