Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simply M

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Miems Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Simply M
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Howard S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Howard S
Enkelreisiger

Very difficult start, because I expected a private bathroom.

Very nice, if eclectic decor. Logistics of stay difficult. Tea and coffee in owner's sitting room, as was access to loo and shower. Inexpensive, and would only recommend to someone who was happy with shared bathroom. Load shedding made life very difficult as room got very cold, often at inconvenient times. Eskom's fault. Owner very nice, unconventional person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marycke T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marycke T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm verwelkom deur Miems wat ons op ons gemak laat voel het.

Het ongelooflik lekker geslaap. Huislike atmosfeer. Lekker uitgerus. Ontbyt uit die boeke uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Dit is die plek om te bly! Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alistair B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unique stay off the beaten track.

If you happen to find yourself in this little town, then you must make a plan to stay at Simply M. Beautifully converted from an old church building, this accommodation truly gives you a unique experience. We were very well received by our hostess Miems, who lives on the premises. We had arranged dinner with her and she cooked us the most wonderful food with local ingredients and even some items out of her garden! The room was spotlessly clean and neat, and we slept very well. Would highly recommend this guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deo D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous, friendly, fantastic.

We will definitely recommend Simply M to anyone and should we go that way again, we will most certainly book there again. Classy stay and wonderful hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dewald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietwat ontevrede met wat geadverteer was en wat ons gekry het.

Toe ons die advertensie sien was dit beautiful, en ons kon eerlikwaar nie wag om te oornag nie. Daar was met ons kontak gemaak en gesê ons moet asb 30 min voor die tyd laat weet dat sy vir ons kan oopsluit - met die wete ons slaap alleen in die gastehuis. Nietemin met ons aankoms was ons oorval, letterlik en figuurlik tot in die kamer. Ons kon glad nie rustig na 'n lang reis uitklim en tasse invat nie. Moet my glad nie verkeerd verstaan nie - die huis (ou kerk) is pragtig en presies soos die foto's, maar die advertensie is heeltemal misleidend. Buiten dat die plek se naam en beskrywing nou verander het, was ons onder die indruk mens het toegang tot die kombuisgeriewe (soos voorheen gelys) en dat ons na 'n lang reis jou kos kan verhit en net rustig die aand buite geniet en lekker swem. Met ons aankoms het die gasvrou vir ons gesê ons moet gaan uiteet die plek maak as ek reg onthou half 8 toe, met die verduidelik ek vir haar dat ons goedjies gekoop het en graag by die huis wil wees en ontspan haar terugvoer- die kombuis is totaal en al 'off limits' dit is nie 'n selfsorg nie. Oor en oor vertel van water wat skaars is, die swembad kan sy nie onderhou en elke week of maand skoonmaak nie. Ons verstaan ten volle ons kom ook uit 'n gebied met hoë waterbeperkings, maar dit was so erg dat ons skuldig gevoel het om te swem of om te bad. Stowwerige handdoeke. My lysie kan aangaan, maar oor die algemeen was dit net nie die lekkerste plek gewees nie. Baie duur vir dit wat mens kry op die ou end van die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Generaal De Wet-straat 5, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy2Px3YJIdlo4es95KQlB1vCDZ5HMr1lMnGtrtjEP6As9C1Ppwu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 5 General De Wet Street Fauresmith 9978 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.749700542585 25.317242689161
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem