+36

Simply M

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 General De Wet Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Simply M het slaapplek vir 2 gaste in 'n ou gerestoureerde kerkie wat in 1906 gebou is en in 'n tuiste vir gaste omskep is. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.

Die kerkie het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n Victoriaanse bad, en daar is ook 'n privaat ingang. Die aparte badkamer het 'n stort en toilet.

Daar is koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met OpenView in die kamer. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep, tuin, braaigeriewe en 'n plaasdammetjie om in te swem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Carin J
5.0
Netjies en baie warm op 'n koue wintersaand. Miems was baie verwelkomend en ek het goed gerus.
Jul 2025
Riana R
5.0
Very comfortable and in town. Peaceful and safe. Everything was clean and there was even a warm blanket for the cold of Fauresmith. I w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Marietha B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie skoon en netjies, vriendelike gasvrou. Ons het lekker geslaap. Sien sterre.
Nov 2025
Dihan V
Saam met lewensmaat
4.8
Great stay, felt very welcome and loved the place. Great stay, wonderful owner - quirky accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Marycke T
Saam met lewensmaat
5.0
Warm verwelkom deur Miems wat ons op ons gemak laat voel het. Het ongelooflik lekker geslaap. Huislike atmosfeer. Lekker uitgerus. Ontbyt uit die boek...
Sien meer
Apr 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Miems Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 General De Wet Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Gaste dink Simply M het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 General De Wet Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70a8bdc857eca2011675e2e31f47b9a67d0ce342b102cdc4018436f411e8cd878251c7ddf2769549b9fd5b35b22d36659568?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 5 General De Wet Street Fauresmith 9978 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.749700542585 25.317242689161
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang