Simply the Best Garden Route Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Kry 25% af. Geldig vanaf 10 Des 2019 tot 21 Des 2019.

Beskrywing

Simply the Best is in die hartjie van die Tuinroete geleë en omring deur die Suid-Kaap se avontuur. Dis net 30 minute vanaf George Lughawe in 'n stil, veilige buurt net buite Mosselbaai.

Dié huis beskik oor 5 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 10. Indien vooraf gereël, kan slaapplek vir nog 6 gaste gemaak word teen 'n addisionele koste per persoon per nag. Luukse wit beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke bring. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 2 rusbanke. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv. Daar is 'n stoep met 'n braai-area, asook 'n boma met sitplek om die vuur.

Verder is daar 2 veilige onderdakparkeerplekke en 24 uur-gewapende reaksie.

Doendinge en besienswaardighede op die Tuinroete sluit haaihokduik, wandel op die strand, avontuur-staproetes, duik, Kango-grotte, volstruis- en krokodilplase, wynkelders met topgehalte wyn en ongelooflike Tuinroete-roetes. Daguitstappies na Kaapstad of Port Elizabeth en Prins Albert in die noorde, sal jou oor van die mooiste bergpasse neem.

Dis stapafstand vanaf verskeie geriewe en Bay View Privaat Hospitaal, asook winkels en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Simply the Best Garden Route Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Simply The Best Garden Route Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 R3 375 per nag (plek vir 16)

Kry 25% af. Geldig vanaf 10 Des 2019 tot 21 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false