LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sipres Garden | LekkeSlaap
+21

Sipres Garden

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 2, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Sipres Garden is in Durbanville en bied 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel aan 4 gaste.

Dié woonstel het 'n groot stoep wat uitkyk oor die swembad en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n heerlike kaggel. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die tuin ontspan, die swembad in die somer geniet (winter is hy bedek) of die gasbraai of boma by die swembad benut. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie agter 'n hek.

Sipres Garden is net 1,3 km vanaf Durbanville Mediclinic, 2 km vanaf Durbanville se gholfklub en die Graanendal winkelsentrum, 5 km vanaf Cape Gate en Cape Gate Mediclinic en 27 km vanaf Bloubergstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Sipres Garden sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Sipres Garden
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sipresweg 2, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sipres Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 2, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa77e6424fc7caa4b65f8d8a3c7e7919a051f03477cab859fbf40b3f56a4b828469cf4e2ad61182c41f9f74adb6f207f710fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag(plek vir 4) 11 5 1 5 2 Sipres Road Halali 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.822829625526 18.662534942606
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!