Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sir David Baird Selfsorg-eenhede

B woonstel
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
Beskrywing

Dubbelslaapkamer met en suite-stort/-toilet. Oopplan-kombuis/-leefarea met tafel en stoele, asook 'n ekstra-groot rusbank. TV met al die DStv-kanale. Volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n yskas, mikrogolfoond, braaipan, broodrooster, ketel en induksiestoofplaat, pot en pan, voldoende vir 'n paartjie. Dubbeldeur na die tuin en geplaveide patio. Braai op wiele en tuinmeubels. Pragtige uitsig op Tafelberg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R500 is betaalbaar, wat terugbetaal sal word na vertrek. Die bedrag is in kontant betaalbaar.

Minimumverblyftydperk vanaf 15 Desember tot 15 Januarie: 1 week

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
C woonstel
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid het 'n dubbelkamer met en suite-stort/-toilet, 'n oopplan-leefarea met kombuisie. Volledig toegerus met yskas, mikrogolfoond, braaipan, induksiestoofplaat, broodrooster, eierkoker en ketel. Perfek vir 'n paartjie. Handdoeke en linne word voorsien. DStv met alle kanale en WiFi ingesluit. Geplaveide patio met gestoffeerde tuinmeubels, en 'n braai op wiele net buite die deur in 'n windbeskutte tuin. Pragtige uitsig op Tafelberg.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R500 is betaalbaar, wat terugbetaal sal word na vertrek. Die bedrag is in kontant betaalbaar.

Minimumverblyftydperk vanaf 15 Desember tot 15 Januarie: 1 week

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVtS492EfWhxyyq5UAzJlO8O6nJ5OR4MAr6efBqmhItlIPuq3q9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 41 Sir David Baird Rylaan Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.799535151363 18.460215032101
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem