Sit-en-kyk
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Su-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Nadi C - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik in Hermanus.
Sit-en-kyk se terugvoer
Dankie Nadi, hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Janet S - Apr 2024
Algehele gradering
A good place to stay if you don't mind the drive into Hermanus.
Anastasia M - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome stay.
Lasya B - Jan 2024
Algehele gradering
Brilliant! We would like to visit again in future.
Jozef D - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Sit-en-kyk se terugvoer
Dankie Jozef, hoop om julle weer te verwelkom.
Karen M - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies, pragtige uitsig van die berge en see.
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Karen. Sien julle hopelik gou weer.
Carmen H - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable, secure with beautiful sea and mountain views.
Sit-en-kyk se terugvoer
Thanks Carmen, appreciate your kind words.
Bronwyn J - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Sit-en-kyk se terugvoer
Dankie Bronwyn vir jou mooi woorde. Hoop om julle weer in die toekoms te huisves.
Chantel Y - Sep 2023
Algehele gradering
Great location, the house has everything you may need.
Lees meerSit-en-kyk se terugvoer
Thanks Chantel for your kind words. Hope to see you again in the future.
Ulli S - Jul 2023
Algehele gradering
Well-stocked and situated house.
Werner V - Mei 2023
Algehele gradering
Die plek het ons verwagtinge oortref, alles was net lekker en maklik.
Sit-en-kyk se terugvoer
Dankie Werner, waardeer jou mooi resensie. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms.
Sue H - Apr 2023
Algehele gradering
Very enjoyable - happy with the service provided.
Thelma S - Mrt 2023
Algehele gradering
Te kort gebly vir so 'n lieflike, gerieflike akkommodasie.
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Thelma. Sien julle hopelik weer in die toekoms.
Talita M - Mrt 2023
Algehele gradering
Besonder gerieflike verblyf met die mooiste uitsig, 'n regte juweel.
Lees meerSit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Talita, waardeer.
Erwin H - Feb 2023
Algehele gradering
Could not have been better.
Andries B - Jan 2023
Algehele gradering
Van intrapslag tot en met vertrek was dit 'n fantastiese verblyf.
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Henriëtte, ons sien julle hopelik gou weer.
Zyrilde P - Nov 2022
Algehele gradering
'n Wegbreek sonder weerga!
Lees meerSit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Zyrilde vir jou mooi woorde. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Martlie J - Okt 2022
Algehele gradering
As jy ooit gewonder het wat is 'n utopia, dan het jy dit hier!
Luan K - Okt 2022
Algehele gradering
Die mooiste uitsig.
Sit-en-kyk se terugvoer
Dankie Luan, waardeer jou mooi resensie.
Sien julle hopelik in die toekoms weer.
Inge V - Aug 2022
Algehele gradering
Beslis aan te beveel.
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Inge. Ek waardeer die mooi woorde.
Anita S - Jul 2022
Algehele gradering
Sit-en-kyk is 'n juweel van 'n plek met die pragtigste berguitsig by die onderdakbraai-area en lieflike see-uitsig uit die hoofslaapkamer, stoep en leefarea.
Lees meerSit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Anita. Waardeer dit baie. Sien julle hopelik weer.
Groete, Su-Mari
Dirk L - Jun 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Baie mooi uitsig.
Wessel V - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties en baie lekker wou nie huis toe kom nie.
Sit-en-kyk se terugvoer
Dankie Wessel, ek waardeer jou goeie woorde.
Karen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Stunning view and lovely house.
Sit-en-kyk se terugvoer
Thanks Karen. Curtain rod sorted out.
Herman O - Feb 2022
Algehele gradering
Alles wat jy wil hê vir 'n seevakansie.
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Herman. Sien julle hopelik binnekort weer.
Mikayla M - Nov 2021
Algehele gradering
The stay was immaculate.
Sit-en-kyk se terugvoer
Thanks Mikayla, hope to see you again.
Anonieme gas - Okt 2021
Algehele gradering
Dalecia S - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende see-uitsig en diens van dag 1 af.
Sit-en-kyk se terugvoer
Dankie Dalecia.
Lynette C - Aug 2021
Algehele gradering
Great
Willie S - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike kuierplek in 'n rustige area met uitsigte op berg en see en voldoen 100% aan selfsorg.
Otto K - Jun 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerSit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie, waardeer jou gevleuelde woorde.
Pieter W - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese huis, met 'n mooi uitsig.
Carien B - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig. Lieflike huis vir groot familie.
Johan S - Okt 2020
Algehele gradering
Ruim huis in 'n lieflike area.
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Johan. Hoop om julle weer te sien.
Marlene P - Sep 2020
Algehele gradering
Genoeg akkommodasie vir almal met direkte toegang tot eindelose stap, hardloop of bergfiets single track.
Lees meerSit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Marlene.
Ek het toe ons nou daar was in Desember nuwe messe en braaitange gekoop.
Na al die baie reëns van die winter, het ons verskeie lekplekke in die dak en in die mure in gehad, maar het ook daarna laat kyk.
Hopelik is daai nattigheid en mufferigheid nou beter.
Virgil G - Feb 2020
Algehele gradering
Dis 'n baie stil omgewing, baie groot huis.
Vanessa V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Sit-en-kyk se terugvoer
Dankie Vanessa.
Noeline B - Jun 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir geld in baie lang tyd, veral die kaggelvuur!
Eben Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Dis 'n wonderlike plek en prys is baie billik!
Sit-en-kyk se terugvoer
Dankie Eben, ek waardeer dit.
Gary G - Feb 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay. Beautiful location. Safe. Clean. Fun.
Sit-en-kyk se terugvoer
Thank you for the great review, Gary. Hope to see you again.
Martin V - Okt 2018
Algehele gradering
Goed ingerig en meer as genoeg spasie!
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Martin. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms.
Lolanta D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was ongeloofik.
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie, Lolantha.
Johan B - Jul 2018
Algehele gradering
Mooiste see-uitsig, stil, rustige omgewing, volledig, netjies toegerus en sal beslis aanbeveel.
Sit-en-kyk se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie. Ons verwelkom julle graag weer.
Joubert S - Jul 2018
Algehele gradering
Wondelike plek, lieflike uitsigte, gesinsvriendelik.
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Joubert.
Sas L - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangename, goed toegeruste strandhuis.
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Sas, hoop om julle weer te sien.
Jean T - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderful comfortable home for a combined family holiday.
Nikita S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderful place, great management and organising. So easy to organise anything.
Sit-en-kyk se terugvoer
Thank you very much for your kind words and great review. Thanks to you all for looking after the house so well. We would love to welcome you again in the future.
Dawie F - Sep 2017
Algehele gradering
Lieflike see-uitsigte.
Lees meerSit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Dawie. Ons hoop ons sien julle weer.
Alice G - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Alice. Waardeer jou mooi woorde, en hoop om julle weer te sien.
Jp D - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike ruim, goed toegeruste huis met mooiste uitsig oor Walkerbaai.
Lees meerSit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Lizl, waardeer julle mooi resensie.
Liezel A - Mei 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Liezel, waardeer dit. Sien julle hopelik weer in die toekoms.
Gerhard R - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelooflike goeie waarde vir geld met die mooiste uitsig waarvoor jy kan vra.
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie Gerhard, ek waardeer dit. Sien julle weer.
Jan V - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Sit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie, Jan. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Dave M - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf teen bekostigbare prys.
Lees meerSit-en-kyk se terugvoer
Baie dankie, Dave. Sien julle dalk weer in die toekoms.
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom