Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sixteen on Bree 2015

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 203

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sixteen on Bree 2015
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liezl V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster-verblyf met die mooiste uitsig!

Cherise Enslin van CTHA was ons gasvrou en het die inboek by Sixteen on Bree 2015 hanteer. Sy is 'n absolute ster! Dis belangrik om te let dat gaste eers by gebousekuriteit moet aanmeld en op die stelsel gelaai word. Hou jou ID byderhand. Die parkeringareanommer sal ook dan aan jou gestuur word. Die woonstel self is gerieflik en modern ingerig en het die mooiste uitsig oor die Groenpunt Stadion, Robbeneiland en die Waterfront. Van die 27ste vloer kry jy 'n besondere mooi blik op Tafelberg. Uber-bestuurders is volop in die Stad en het so ons weg gevind. Ons beveel Sixteen on Bree 2015 sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sixteen on Bree 2015 se terugvoer

Hi Liezl, I hope that you are well, thank you very much for your review and your positive feedback it is always so good to hear this from our guests. I hope that we can welcome you back again soon. Kind regards, Jessica CTHA Team

Sixteen on Bree 2015
Vanaf R1 216
R1 216 R851
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 216
R1 216 R851
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 216
R1 216 R851
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b5e8a9e4d37ccde2d9546a2c6d34b7b31069e71faa0edee81fdd2050ecce7a9e63be86acc37e5cb54877c437616d9d8528a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 216 nouVanaf R851 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.91771 18.42152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem